+35
Gastehuis in Kestelhof

La Casa Mia Guest

  • Slaapplek vir 81 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 27A Carters Road, Kimberley, 8300, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

La Casa Mia Guest House bied gerieflike verblyf in Kestellhof, Kimberley, ideaal vir gesinne, groepe en sakereisigers.

Verblyf word gebied in verskeie kamers en bied elk slaapplek aan 1 tot 4 gaste. Elke kamer het 'n privaat ingang, gemaklike beddens en 'n en suite-badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien. Elke kamer het 'n klerekas, lessenaar, stoel, lugversorging, slim-TV, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braaigeriewe, 'n klein gelisensieerde kroeg en 'n eetkamer waar ontbyt en aandete op versoek bedien word, in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.0
Gaste se hoogtepunte
Marelize W
Gesin met klein kinders
5.0
Dit was amazing! Ons verblyf was baie lekker, koel kamer in die hitte en silwer skoon. Die kinders het geboer in die swembad. Dit was heerlik!
Des 2025
Zameka D
Gesin met tieners
4.6
I enjoyed it a lot. I am coming back again. Very nice and cozy place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Pierre G
Gesin met tieners
4.0
Convenient stay. Convenient stay. The room is very comfortable and the location is very convenient. The swimming pool is awesome.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Anel W
Gesin met klein kinders
4.0
Aangename ervaring. Personeel baie behulpsaam. Kamers baie ruim. Veilige parkering.
Feb 2025
Johann P
4.0
Baie lekker oorgeslaap. Kan definitief aanbeveel. Baie netjiese, skoon kamer met 'n baie mooi badkamer. Professionele vriendelike diens met opvolgbood...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Gingo Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 29

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 27A Carters Road, Kimberley, 8300, Noord-Kaap
  • Gaste dink La Casa Mia Guest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

27A Carters Road, Kimberley, 8300, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 81 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA362729ce4cb779c265fd75e5daa3f8d39696c94ff2105e7a31794a01d5567367939b85b8c0bc8db1c88c83e65cbf247ef8b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 27A Carters Road Kimberley 8300 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.747895679078 24.743045568466
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang