La Chateau
4 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00 - 4 Fairways Street, Selection Park, Springs, 1541, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
La Chateau is 'n B&B-enkelwoonstel in Springs, Gauteng. Dit is ideaal vir paartjies of enkel- of sakereisigers wat op soek is na 'n rustige wegbreek wat ook sentraal is.
Die woonstel het 'n privaat ingang en bied slaapplek op 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n toilet met 'n bidet en 'n bad.
Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en TV en 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus is.
Gaste kan in die swembad afkoel, 'n potjie gholf oorkant die pad geniet of inkopies by die Springs-winkelsentrum doen wat naby is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
1.6/5
Cindy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Fairways Street, Selection Park, Springs, 1541, Gauteng
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
4 Fairways Street, Selection Park, Springs, 1541, Gauteng
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang