Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18
Selfsorg in Margate

La Crete Sands 7

6 gaste

3 slaapkamers

5 beds

2 badkamers

  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Uvongo Beach Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

La Crete Sands 7 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Uvongo, Margate. Die kompleks is ideaal geleë naby Uvongo-strand en 'n entjie se ry vanaf ander geriewe.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed, en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n tweeplaatgasstoof en 'n wasmasjien. Hierdie eenheid beskik ook oor WiFi.

Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek en 'n tuimeldroër, en die sitkamer het 'n TV met volledige DStv-kyk. Die leefarea beskik oor 'n skuifdeur wat na die onderdakstoep oopmaak, waar gaste van die houtskoolbraai-gerief kan gebruik en lieflike see-uitsigte kan bewonder.

Die eiendom het 'n omskakelaar met rugsteunbatterye wat die Wi-Fi aandryf tydens kragonderbrekings.

Daar is 2 toegewyde motorhuise wat aan hierdie eenheid toegewys is, vir 2 motors om in te parkeer. Die kompleks beskik ook oor 'n gemeenskaplike swembad. Boonop is die kompleks naby die winkels, restaurante, asook ander geriewe in die area.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 154

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Uvongo Beach Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink La Crete Sands 7 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 050
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Uvongo Beach Road, Uvongo, Margate, 4270, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf30ca5dfa6a6a22e82672d8f996428488aff21d0b35d330a9b4fd1098bd825b491e49cefdb1bdcef39f4c25e852db1e4c8bf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 Uvongo Beach Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.833734034963 30.396301821509
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang