- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Leonardo Avenue, Bonaero Park, Kempton Park, 1622, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
La Grace bied gerieflike selfsorgverblyf in Bonaero Park, Kempton Park, net 8,3 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.
Dié gastehuis bied verblyf in 7 pragtig ingerigte kamers wat elk 'n en suite-badkamer het. Die kamers het gemaklike koningingrootte-beddens, sagte duvets, skoon linne en privaat ingange. Gaste het ook toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis. Ander geriewe sluit lugversorging, strykysters, tee- en koffiemaakgeriewe en badseep in.
Veilige parkeerplek is agter afstandbeheerde hekke beskikbaar. Verder is die verblyf naby Pumula Privaat Natuurreservaat, Blaawpandam en 'n verskeidenheid restaurante en winkels in die area.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Joel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 5 Leonardo Avenue, Bonaero Park, Kempton Park, 1622, Gauteng
- Gaste dink La Grace het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Leonardo Avenue, Bonaero Park, Kempton Park, 1622, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 12 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang