+20

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Zelda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Very clean, great shower! Love the king size bed. Host was very accommodating. We had a wonderful stay and loved the decor!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
La Liberté
Baie dankie. Dit was ‘n groot plesier om julle te kon ontvang. Julle is altyd welkom by La Liberté gastehuis.

Lee-Ann W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Very nice, will definitely book again. Plekkie was baie nice en net gemaak vir 2 persone. Dit is 'n stil area, het ook baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Onvergeetlike ervaring hoog teen die berg. Alles was keurig en netjies in plek. Het ons voor verblyf deeglik ingelig oor alles oor ons verblyf. Tydens ons verblyf het sy ons gekontak en gevra of alles reg is. Dankie vir jou moeite om kuier by Piketberg die moeite werd te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Plekkie is pragtig skoon en goed toegerus. Netjies, skoon, pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tersia K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Alles was perfek. Shower gel in die stort sal welkom wees. Ons het heerlik gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Modern en skoon. Die plekkie was baie mooi, modern en skoon. Daar is 'n pragtige uitsig. Ons sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Netjies en veilig. Heerlik en veilig gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Memories forever. Pragtig, veilig, gerieflik, netjies, toesluit motorhuis! Met La Libertè kan jy nie verkeerd gaan nie. Vyfster vir seker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
La Liberté
Baie dankie. Dit was ‘n voorreg om julle te ontvang. Julle is altyd welkom by La Liberté.

Colin H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Great stay, thank you! Great stay! The place was clean and had everything I needed. Self check-in was easy and good communication.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
La Liberté
Thank you, Colin. It was a pleasure hosting you. You are always welcome at La Liberté.

Andrea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Hoogs aanbeveel vir ander. Dit was baie netjies, georganiseer met 'n mooi uitsig. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanlie
La Liberté
Baie dankie. Dit was heerlik om julle te ontvang. Julle is altyd welkom by La Liberté.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hanlie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 980
per nag (plek vir 2)
Bespreek

25 Buitengracht Street, Piketberg, 7320, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa248ea1bbfb0891d8633531efe7d03a87bbe49493fb3279f501b5eff88c6e916d8f829b7c6f5769db9d18dd1d2a39049aea3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 63 5 1 5 25 Buitengracht Street Piketberg 7320 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -32.902421356577 18.750962709926
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang