La Lucia Beach Apartment
10 gaste
3 slaapkamers
6 beds
3 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 The Promenade, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
La Lucia Beach Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel in Glenashley in KwaZulu-Natal. Dit is net oorkant die straat van die ikoniese Glenashley-strand en is ideaal vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie met 'n see-uitsig.
Die woonstel met lugversorging het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n enkelslaapbank en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelslaapbank, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oorblywende slaapkamer het 'n stapelbed. 'n Aparte toilet is beskikbaar. Die sitarea het ook 'n dubbelslaapbank.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. WiFi is beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n balkon met ekstra buitesitplek met 'n uitsig oor die see. Dit is die ideale plek vir skemerkelkies. Gedurende somerdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied. Daar is ook 'n braai-area beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.1/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 The Promenade, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 The Promenade, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang