La Lucia Beach Villa 2
3 gaste
1 slaapkamer
2 beds
1 badkamer
- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3 The Promenade, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Geleë in Glenashley, KwaZulu-Natal, is hierdie lieflike selfsorgwoonstel net oorkant die straat van die ikoniese Glenashley-strand geleë. Dit maak dit 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie terwyl jy die see-uitsigte ten volle geniet.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daarbenewens het die eenheid 'n enkelslaapbank beskikbaar vir ekstra slaapplek.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware. 'n Tafel met 2 stoele in die leefarea is perfek vir maaltye. 'n TV met stroomdienste, tesame met WiFi-geriewe, is ook in die eenheid beskikbaar.
Gedurende somersdae wag 'n verfrissende gemeenskaplike swembad op gaste, wat 'n verkwikkende blaaskans van die hitte bied, sowel as 'n braai-area. Gaste word voorsien van veilige parkering.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.1/5
Candice Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3 The Promenade, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
- Gaste dink La Lucia Beach Villa 2 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 The Promenade, Glenashley, 4051, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang