La Lucia Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Fourie Street, Lephalale, 0557, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
La Lucia Guest House is in Lephalale in Limpopo geleë. Die gastehuis het 'n swembad en braaigeriewe en is naby talle geriewe in die area, wat dit ideaal maak vir gaste wat op soek is na gerieflike oornagverblyf.
Daar is 11 gastesuites wat slaapplek aan 2 tot 3 volwassenes elk bied. Elke suite het lugversorging, 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Sommige suites het kombuise wat ten volle toegerus is en ander het basiese kombuisies met verhit-en-eetgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Ontbyt, middagete en aandete word daagliks bedien. Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel of langs die braai kuier. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Ivan Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 63
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 22 Fourie Street, Lephalale, 0557, Limpopo
- Gaste dink La Lucia Guest House het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Fourie Street, Lephalale, 0557, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang