La Lucia Sands
246 gaste
3 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 246 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 58 Marine Drive, La Lucia Sands, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
La Lucia Sands spog met selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks aan die strandfront van Umhlanga Rocks. Dit is 'n perfekte keuse vir gaste wat op soek is na 'n rustige en gerieflike tuisbasis vanwaar hulle kan ontspan en die omliggende geriewe kan geniet.
Elke woonstel front na die tuin en bied slaapplek vir tot 6 gaste. Dit bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n leefarea en 'n toegeruste kombuis. Boonop beskik elke eenheid oor lugversorging, kwaliteit linne en badhanddoeke. Toegang tot WiFi is beskikbaar.
Gaste kan 'n privaat balkon met 'n buite-eetarea geniet. Die kompleks spog met direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en 'n multifunksionele sportarena. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos Gateway Theatre Of Shopping en verskeie ander winkels en restaurante is naby, met King Shaka Internasionale Lughawe ongeveer 18 km weg.
Ligging
- 58 Marine Drive, La Lucia Sands, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
58 Marine Drive, La Lucia Sands, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 246 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang