La Maison Cottage
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Twee matrasse vir slegs kinders is beskikbaar teen 'n addisionele koste en slegs indien vooraf gereël.
Slegs die gaste wat bespreek het, sal toegelaat word om van die eiendom gebruik te maak.
Enige dagbesoekers moet deur die eienaar goedgekeur word.
Geen verblyf van vriende of familie word toegelaat tensy betaling daarvoor gereël is nie.
Hierdie eiendom is nie geskik vir partytjies nie.
Geraas moet gedurende die dag tot 'n minimum beperk word, terwyl 'n geen-geraasbeleid na 21:00 in plek is.
Kinders kan teen 'n ekstra koste op 'n matras geakkommodeer word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Naested Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang