Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

La Montagne Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Louis Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 129

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 125 resensies vir La Montagne Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Wc V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wc V
Saam met vriende

Lekker.

Baie lekker geriewe. Netjies.

Sonja C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Besigheidsreis

Uitstekend!

La Montagne Lodge is vreeslik mooi en skoon. Die gastehuis is naby aan die "famous" kerk. Elke halfuur lui die kerk se klok. Maar dit is glad nie steurend nie - dit gee 'n rustigheid aan die dorp. Die ontbyt was perfek. Hoewel daar loadshedding was, was daar steeds ligte in die kamer en die hoofhuis het vol krag gehad tydens loadshedding.

Nikita C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikita C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gemaklik en naby aan middedorp gelee.

Ons het heerlik gebly, al was dit net een aand. Netjies, vriendelik en ten volle toegerus.

Rhys D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rhys D

Great weekend.

We had a great stay, we took over the whole lodge for the weekend. Position is perfect, just a very short walk into town. The host was very attentive and could not have been friendlier. It was an extremely hot weekend, so all air conditioners were on, which did cause the power to trip a few times. Other than that we had a great weekend. Would be amazing if they could add a small pool for this extremely hot weather.

Natasha R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Fantastiese diens en pragtige kamer. Sal definitief weer terugkom.

Marius V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, skoon, netjies en vriendelik.

Verblyf was skoon, netjies en vriendelike diens. Tot gehelp met ons wasgoed.

Ingrid S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid S
Enkelreisiger

Would love to come back again soon!

Great accommodation and very comfortable bed. Loved the pillows and duvet!

Fritz P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fritz P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Riebeek-Kasteel is baie mooi en La Montagne Lodge is gemaklik, maar moet niks luuks verwag nie.

Die kamer is glad nie skoongemaak in die drie nagte wat ons daar was nie al sê die beskrywing die kamers word daagliks skoongemaak. Ons moes maar self skoon koppies gaan soek vir tee/koffie in die kamer. Kamer donkerder as op foto's.

Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
Ina S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging is loopafstand en pragtig versorg.

Heerlik geëet en gekuier. Pragtige plek.

Nicole De Vries D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole De Vries D
Saam met vriende

Neat, clean and beautifully decorated and very well-managed. What a pleasure to stay in this lovely environment.

The hostess was very friendly, helpful and professional. Lovely warm welcome.

Rudi L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L
Enkelreisiger

Baie lekker.

Baie netjies en vriendelike diens.

Suzanne S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike luuksheid.

Ons het in die loft gebly wat baie snoesig was. Lieflike badkamer en veral stort, heerlike beddegoed en bed. Kan aanbeveel!

Mandi C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mandi C
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a super place to stay - very central. Lovely loft room.

We were offered breakfast at extra cost but opted to walk around the town. Very nice premises. Very well looked after and our hostess was very professional.

Mercia C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mercia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie kort, maar baie lekker gekuier.

Die plekkie was baie netjies en baie mooi. Ons sal beslis weer kom kuier.

Marianne V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne V
Enkelreisiger

Regtig netjies.

Kan dalk belê in inverter vir loadshedding en TV in kamer sit.

Andri V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andri V
Saam met eggenoot / lewensmaat

See stars.

See stars.

Maleeha V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maleeha V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

Neat, safe and excellent service.

Erich K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich K
Enkelreisiger

Het oorgeslaap vir troue.

Baie mooi en skoon en het baie lekker geslaap.

Anthony C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely breathtaking!

It was a special trip celebrating my partner's 26th birthday. Granted, we both worked a 40-hour work week going into the weekend. Sometimes you think, just lay back and rest up. The town came alive! Anne-Marie, from the moment we walked in, was astonishing. With an in-and-out schedule planned, all ran smoothly. She built trust between guest and host, with smiles and laughter as we became friends. Special mention: She made a cake for my partner's 26th birthday. I asked for something small. She really. positively smashed it out of the park! A true gem. Nowadays, we seek an experience that is professional and close to home. La Montagne is the shining light of Riebeeck-Kasteel. I will recommend and return in future, for many years to come.

Hannes C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes C
Enkelreisiger

Gerieflik en stil.

Baie luukse en gerieflike verblyf met voldoende fasiliteite & professionele, vriendelike gasvrou.

Tania J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania J
Saam met vriende

Perfek en keurig.

'n Moet-besoek in Riebeek Kasteel. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Johan V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelik.

Kamers skoon en netjies. Diens uitstekend.

Elizabeth H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

What a great stopover! A hidden gem indeed. The manageress, Annemarie, was amazing and extremely helpful. Will definitely book again on our next trip with family.

Gerhard T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en baie gasvry.

Baie mooi en modern opgeknap sal dit verseker aanbeveel.

Jacob Pieter G - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacob Pieter G
Saam met vriende

Heerlik en ontspannend.

Goed geleë, baie skoon met al die nodige geriewe. La Montagne kan dalk kyk na die veiligheid van voertuie, alhoewel ons geen probleme gehad het nie.

Andries O - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spacious and comfy.

Last minute travel fun, booked the place and was very happy. Spacious room. Would recommend for no frills sleepover option. Will book again.

Yvette F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette F
Enkelreisiger

Heerlike wegbreek uit die stad.

Dit was 'n rustige nag, aangesien ek die enigste persoon op die perseel was. Die kamer is pragtig versier en die stoepbank heerlik om op te lê en lees. Ek het wel onveilig gevoel omdat daar geen diefwering voor die vensters is nie en ek het dit eerder nie oopgemaak nie. Ek het nie toegang tot die gastehuis self gehad nie en het dus nie toegang tot 'n TV of die leeskamer gehad nie. Gelukkig het die WiFi in die kamer daarvoor opgemaak.

Johan M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie sentraal geleë.

Die plekkie is naby restaurante en baie sentraal geleë. Was mooi skoon en gerieflik. 'n Toiletskuifdeur sal baie help vir privaatheid.

Celiscka V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celiscka V

Lieflik.

Ons het baie lekker gebly! Ons kamer is opgegradeer sonder koste. Die gastehuis is net onder die hoofstraat geleë en ons kon stap na die winkels en restaurante.

Peter S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter S
Enkelreisiger

Clean, well equipped and comfortable.

Easy to find, good location and nice garden.

Phillip P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillip P
Enkelreisiger

Lekker gerieflik.

Vriendelike diens en gemak.

Andre S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sentraal, netjies, vriendelike personeel.

Ons het 'n baie lekker tyd by La Montagne gehad. Die ligging is baie sentraal en stapaftand van die hotel af. Hulle bedien ongelukkig nie meer ontbyt nie, maar daar is darm oorgenoeg restaurantjies om van te kies.

Elma F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elma F
Saam met vriende

Overnight to experience First Fridays.

Lovely stay and safe.

George E - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
George E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean and simple with life saving AC.

La Montagne has a clever key box for arrivals when nobody is present and generally a simple and easy arrival and set-up. The bed was really comfortable and we had a lovely and quiet afternoon rest and night's sleep on a Saturday.

Buddy D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Buddy D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi, maar nie baie gerieflik nie.

Gedeelde kombuis nie baie gerieflik nie. Kamer mooi binne, maar hoofgebou aan buitekant lyk nie soos oorspronklike foto nie, dak kort verf.

Kimberley H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kimberley H

We had a lovely stay, René was very helpful and the Garden Room was beautifully decorated.

The peace and quiet was much needed. I would like to visit again when breakfast is included in the rate.

Laura L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Laura L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prys-kwaliteitverhouding nie goed nie.

Die badkamergeriewe verleen geen privaatheid. Moet ook voordeur toemaak om te kan gebruik. Slegte voorsiening van toiletware. Wil nie Radox etc. met ander gaste deel nie. Twee stukkies beskuit toegedraai in 'n papiertjie. Sal beslis nie weer besoek nie.

Jonathan O - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan O
Enkelreisiger

Perfect stay.

Great accommodation and everything is close by, room very clean, great bed and bedding, shame the breakfast option is no more but understandable after Covid. Some bathroom tiles need some attention, very loose! But overall a great place.

Laurett B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurett B
Enkelreisiger

Waarde vir geld, asook uitstekend geleë.

Alhoewel ek die goedkoper opsie in die solder/eerste vloer geneem het in die hoofhuis, was dit heeltemal voldoende, lekker gesellig en baie stylvol versier. Die ou huis het baie karakter en is maar krakerig maar dit dra by tot haar karakter. Die gebou het dalk so bietjie TLC nodig - loodgieter werk in die badkamer. Persoonlik sou ek WiFi en 'n TV in die kamer voorstel (daar is 'n sitkamertjie met 'n TV in maar die twee kamers op die boonste vloer moet dit deel). Die ligging is perfek en ek het die hele naweek nie my motor gebruik nie!

Zabby T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zabby T
Enkelreisiger

Lekker!

René is ongelooflik oulik, baie toeganklik en gaan uit haar pad om mens te akkommodeer. Die kamer bevat alles wat mens sou kom benodig vir 'n vinnige oornag en die beddegoed is baie lekker sag. Die tuin is baie mooi versorg. Die hele erf skep 'n rustige atmosfeer en is ideaal vir wegbreek van die stad se geraas om te ontspan. Ek sal beslis weer daar oorbly wanneer ek weer in die omgewing is. Baie dankie René.

Cornelia B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige dorp met restaurante, kunsgalerye.

Verblyf is beskikbaar binne die hoofhuis of in 3 eenhede buitekant. Die binnenshuiseversiering is regtig pragtig. Loopafstand van die dorp. Veilige parkering.

Tom B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tom B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sien sterre.

Sien sterre.

Greg S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Greg S
Enkelreisiger

One night only

Would not stay there for more than 1 night. Place is nice and but I don't like the layout of the room. Although I travel alone there is no privacy from shower and toilet. Also a big disappointment is that there is no microwave in the room.

Danny F - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Danny F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en skoon. Gerieflik geleë.

Het 'n TV in die kamer gemis.

Annelize V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Annelize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was nie soos geadverteer nie.

Geen TV in kamer nie, nie aparte badkamer nie, ek het aangedring op 'n ander kamer. Kamer vol miere.

Antoinette E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer.

Ons het baie lekker gebly. Als wat ons nodig kon kry, was beskikbaar in die kamer. Dankie aan Rene vir al die hulp, veral toe ons in die donker daar aangekom het asook die kry van 'n bo-laken. Ons eerste besoek aan Riebeek-Kasteel, beslis nie ons laaste nie. Baie lekker sentraal.

Matthys G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matthys G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

I will make this simple - get in your car and go there it is fantastic and the venue is great! If you intend to make your own food and not eat in the amazing restaurants the Pick n Pay is not great so take meat or you must go to Riebeeck Wes. But to summarise - the guesthouse was one of the best I have stayed in.

Marisha S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisha S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vinnig en kort, maar lekker.

Pragtige kamers en netjiese omgewing.

Elsabe C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsabe C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n ongelooflike lekker ervaring.

Al teleurstelling is dat ons gedink het dit is breakfast ingesluit.

Peter E - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Peter E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, but needs attention in a few aspects.

The location is ideal for access to town. Note - no breakfasts provided during Covid-19. The accommodation is reasonable, although can't understand a toilet located in the main room. Shower drain was blocked which resulted in water seeping onto the floor. We were able to change rooms, which did result in a better room and separate bathroom. Overall, decent experience, but would not rush back.

Carina R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Carina R
Saam met eggenoot / lewensmaat

The outside of the place was lovely and calming and the guesthouse was close by. The staff with which we had telephonic contact were very friendly and helpful - thank you for that.

Some things that will prevent me from using La Montagne Guesthouse again. Although one needs to get out of the city sometimes, we were disappointed that there was no TV/Radio but only Wi-Fi in the room. No breakfast was included which also was an inconvenience. The lead on the kettle was too short to use it on the shelf and one had to put it on the floor to be able to use it.

Andre K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed ingerig, sentraal geleë.

Die verblyf was ideaal vir ons wat net wou oorslaap. Geen ontbyt ingesluit, maar daar is voldoende restaurante in die omgewing.

Leighton L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Leighton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie netjies, modern en skoon. Ons sal beslis weer terug wil gaan.

Dit was baie netjies, modern en skoon. Daar was selfs beskuit vir ons gegee. Ons sal beslis terug wil gaan. Die kliëntediens was ook baie goed.

Gwynneth M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gwynneth M
Saam met eggenoot / lewensmaat

FUN STAY - Loved our room, close to everything.

We booked this at the last minute for a good deal and was pleasantly surprised by the lovely accommodation. Both the owner and property manager were welcoming and the town is just the best. This was our second time visiting RK and our first at La Montagna Guesthouse. We will definitely be back and won't stay anywhere else.

Irma S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irma S
Enkelreisiger

Ek was maar kort daar. Ontvangs was goed en gelukkig het kamer lugversorging. Was baie warm.

Lekker rustige plek en kamer was netjies.

Lilani D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Lilani D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Lekker geslaap in 'n koel kamer, asook lekker ontbyt geëet.

Elmarie P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige cottage, fantasies diens en uitstekende ligging, stap sommer oral in die dorp.

Ons het een nag oorgebly en die plek is pragtig, sal dit heelhartig aanbeveel.

Rod B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rod B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was an amazing experience!

We enjoyed our stay at La Montagne Guesthouse. Everything was perfect. Rene and Dominique made us feel welcome and the breakfast was good. We will recommend your guesthouse and we will definitely be back!

Marie J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J
Enkelreisiger

An overnight stay.

I was warmly received. I was shown the different facilities. The staff are knowledgeable about Riebeek Kasteel when asked about it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Oornagverblyf.

Ek is hartlik ontvang. Ek is die verskillende fasiliteite gewys. Die personeel is ingelig oor Riebeek Kasteel wanneer hulle daaroor uitgevra word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Franken S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franken S
Enkelreisiger

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Kamers netjies en skoon. Personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Melissa B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, cosy, vriendelike diens en lekker ontbyt.

Sien sterre.

Ruan T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n lekker ervaring.

Baie lekker gebly. Net 'n groot probleem met miere gehad.

Gerald G - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerald G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Veilige parkering, goeie ontbyt, goeie en vlink diens. René was vriendelik, hulpvaardig en het baie goed haar taak verrig. Welgedaan!

Aubrey S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey S
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike 'home away from home' ervaring.

Kamers was lig, skoon en smaakvol. Ontbyt was 'n heerlike verrassing en die twee girls het ons omtrent gepamperlang. Ons was ook hartlik ontvang en welkom laat voel. Sal beslis weer daar gaan kuier. Hartseer om te vertrek.

Lisa S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely stay. We will be back.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lieflik, sal teruggaan.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marina H - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marina H
Enkelreisiger

Rus vir jou siel.

Wonderlike mense-mense. Pragtige kamers. Hier kan 'n mens jou innerlike krag terugkry.

Charles R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie geniet. Rustig.

Skoon, vriendelike mense, lekker ontbyt.

Dawie S - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dawie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie sentrale verblyf en vriendelike, hulpvaardige personeel.

La Montagne is 'n netjiese gastehuis, bied 'n goeie ontbyt en hul tariewe, veral wat weeksdae betref, is billik. Die besonder vriendelike personeel sien om na hul gaste se behoeftes tot in die kleinste besonderhede.

Christelle K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christelle K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een nag het gevoel soos 'n week se vakansie.

La Montagne is goed geleë, stapafstand vanaf restaurante en winkels. Ons is vriendelik ontvang deur Chantel, wat blykbaar ingestaan het vir die eienaar. Netjiese kamer en heerlike rustige atmosfeer. Die lugversorging is 'n moet in die loft rooms. Skoon beddegoed en gemaklike bed het gesorg vir 'n goeie nagrus en die ontbyt is voorwaar 'n treffer. Sal beslis kan aanbeveel en sal verseker weer daar oornag.

La Montagne Lodge se terugvoer

Hi, thank you for your good review.
Regards,
Veronica

La Montagne Lodge
Douw C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Heerlik gebly, maar 'n TV in die kamer kan oorweeg word. Personeel baie vriendelik, kundig en behulpsaam.

Hannetjie C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike gasvryheid en gerief.

Ons het die aand van 23 Augustus 2018 hier oornag. Rene het ons ontvang soos ou kennise en het ons onmiddelik tuis laat voel. Die kamer was baie gerieflik en die ontbyt was heerlik. Baie dankie aan Rene, dat julle ons so welkom laat voel het.

Harrie H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Harrie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Romantiese verjaardagnaweek.

Net die naam Riebeek-Kasteel klink alreeds mistiek. Wat 'n ongelooflike paar dae gevul met natuurskoon, heerlike kos en wyn. En olywe, baie olywe. Gawe mense waar jy kom.

Helette D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en vriendelik.

Die kamers is pragtig, netjies en silwerskoon. Almal met wie ons te doen gekry het was baie vriendelik en tegemoetkomend. Ons sal enige tyd weer daar bly!

Lizette D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vreeslik lekker gebly en sal dit vir enige een aanbeveel.

Die personeel is bitter vriendelik en het ons dadelik welkom laat voel.

Nuku V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nuku V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Super place!

This was really such a lovely guesthouse - everything great and recommended!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek!

So 'n lieflike gastehuis - alles was lekker en sal aanbeveel!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jj V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en goeie diens.

Die ontvangs was uitstekend en kamers wat netjies, skoon en mooi huislik.

Ilze S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker gekuier op Riebeeck Kasteel.

Goed geleë, gerieflike akkommodasie, heerlike ontbyt, hartlike diens.

Elishia D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elishia D
Gesin met klein kinders

Baie netjies, mooi, vriendelik en behulpsame diens.

Dis 'n baie mooi, netjies en goed ingerigte kamer. Sal dit definitief aanbeveel.

Jetske F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jetske F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike verblyf, lekker sentraal geleë in Riebeeck-Wes.

Gerieflike, netjiese verblyf, met omgee mense wat sorg dat jy lekker bly (en lekker ontbyt eet).

Semona D - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Semona D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige venue met baie vriendelike diens.

La Montagne Guesthouse is 'n pragtige, 'cosy' en kreatiewe slaapplekkie. Die ontbyt was heerlik en die diens was ongelooflik goed.

Gaby O - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gaby O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly staff and super breakfast.

Friendly staff, super breakfast. We stayed in Honeymoon suite, which being inside the house, you could hear the upstairs guests come home above you. Next visit we would book outside room.

Gertruida R - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gertruida R
Saam met vriende

Sentraal, skoon en uitstekende, vriendelike ontvangs en diens.

Die ontvangs en registrasie het seepglad verloop. Geen moeite is te veel vir die personeel nie. Eenhede is stylvol afgewerk en netheid opvallend. Dit is goed geleë en alle interessanthede is binne loopafstand.

Elize V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met vriende

Was aangenaam.

Ontvangs was aangenaam, vriendelik, gasvry, niks is te veel moeite om alles gemaklik te maak nie. Dit was voorwaar heerlik en ontspanne om 'n nag oor te slaap, kamers se dekor is baie besonders en die ontbyt heerlik, op geen stadium voel jy onveilig nie. Sal dit vir seker aanbeveel.

Wilna B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B
Enkelreisiger

Prentjie-mooi kamers en heerlike bederf.

As 'n alleen reisiger wil jy eerstens veilig en tweedens welkom voel. Die gastehuis is pragtig en lieflik toegerus. Die welkom was vriendelik en ek sal weer daar bly. Die ontbyt was smaaklik en dit was lekker om buite op die stoep te ontbyt. Alhoewel ek nie onveilig gevoel het nie, het almal vir my vertel van inbrake en erger wat onlangs op die dorp gebeur het. Ek sou graag wou sien dat iemand van die gastehuis op die perseel bly. Dit bietjie onrustig om buite te parkeer (binne vol) en dan in "leë" huis in te stap.

Johan B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker.

Skoon, netjies en lekker. Heerlike ontbyt en vriendelike mense.

Alwyn V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alwyn V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, vriendelike ontvangs en uitstekende ontbyt.

Sou daarvan gehou het indien hulle die lugreeling aangeskakel het voor ons arriveer het. Die toilet se meganisme was foutief en ek moes hom elke keer met die hand binne in die bak oplig om te laat werk.

John-bert C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
John-bert C
Gesin met klein kinders

Baie lekker en aangenaam.

Sien sterre.

Elize V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies en aan al ons behoeftes voorsien.

Ou Polisiestasie omskep in wonderlike gastehuis in die middedorp. Sal beslis weer gebruik maak en die ontbyt was beslis 'n wenner.

Gillian S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gillian S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontbyt. Alles baie gemaklik.

Verblyf was lekker met heerlike ontbyt. Ons het ons melk vir tee en koffie gebruik met aankoms en voel dit moes miskien "replenish" gewees het, want daar was toe nie vir vroegoggend enige melk in die yskas vir koffie in die bed nie. Verder was als baie goed.

Nicolette V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette V
Enkelreisiger

Rustig, netjies en stylvol.

Ek sal definitief terugkom. Dit was heerlik om in 'n netjiese, ruim en stylvolle kamer te kon oornag.

Dieter V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dieter V
Gesin met klein kinders

Baie gerieflike akkommodasie en oulike dekor.

Puik akkommodasie en die heerlikste ontbyt. Louis en Veronica was fantasties en het mens. Baie welkom laat voel. Dankie baie vir die ontbyt wat vroeër kon plaasvind. Sien jul weer!

Nadine D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Sal vir enigiemand aanbeveel!

Ons het heerlik gebly, verblyf was netjies, gemaklik en skoon. Rene was baie behulpsaam en vriendelik. Diens was puik! Ontbyt was fantasties! Sal dit vir enigiemand aanbeveel!

Jo-lizna B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-lizna B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Baie netjies. Die ontbyt was heerlik!

Rieth S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rieth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en stylvolle verblyf.

Dis 'n pragtige plek, ons het te heerlik daar oorgebly. Die personeel is vriendelik en bekwaam en die ontbyt is werklik iets besonders. Huislike atmosfeer en smaakvol ingerig met alles wat nodig is. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Petro R - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petro R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Die heerlikste ontbyt nog ooit.

Esther T - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther T
Saam met vriende

Heerlik ontspannend met die vriendelikste personeel.

Ontbyt was baie lekker en die personeel gaan uit hulle pad om jou verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ek sou langer as een nag daar wou bly.

Shani H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shani H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en netjies met 'n yummy ontbyt voorberei deur vriendelike dames.

Dit was heerlik om hier te bly. Die dames het elke oggend vir ons 'n heerlike ontbyt voorberei en hulle was altyd met 'n glimlag. Die ligging was gerieflik en ons sal beslis weer hier kom bly.

Belinda G - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik personeel en gesellige gastehuis.

Alhoewel ek en my man meestal uit was vir die dag, het ons wel die tydjie by La Montagne baie geniet. Die personeel is baie vriendelik, kamer is netjies, skoon en dit was aangenaam toegerus met verwarmer en warm matras vir die die koue aande. Ek beveel beslis die gevulde pannekoek met muesli, vrugte en joghurt as voorgereg vir ontbyt aan.

Marianne O - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marianne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige Victoriaanse huis met moderne dekor in kamers stapafstand van alles in die dorp.

Ons tuinkamer was modern en mooi gemeubileer met lugversorging. Oop badkamer mag dalk mense pla. Geen TV maar daar is plekke in dorp waar jy kan gaan sport kyk. Gasvrou en staf baie vriendelik. Die ontbyt was iets besonders en ruim. Al wat werklik gepla het is dat hekke nie gesluit is saans nie. Dan ook is die mure nie baie klankdig nie jy kan alles hoor wat langs jou in buurkamer bespreek word.

Charles K - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike diens en stylvolle verblyf.

Ons was met die intrapslag al verras deur Veronica se aangename persoonlikheid en die gastehuis se smaakvolle dekor. Ons verblyf was perfek en die ontbyt (ingesluit by die tarief) was watertandlekker. Ons sal beslis weer van hierdie verblyfopsie gebruik maak. Dankie aan Louis, Veronica en hul vriendelike span.

Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
Mariëtte B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariëtte B
Gesin met klein kinders

Gerieflik en bekostigbaar.

Gerieflike en bekostigbare verblyf, heerlike ontbyt.

Jeanine B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine B

Heerlik.

Ek het vir ons troue die hele gastehuis bespreek. Ek het nie self daar geslaap nie maar my gaste was baie gelukkig met hulle verblyf. Die kamers is pragtig en die ontbyt was glo ongelooflik! Dankie aan Veronika Kleynhans vir al jou moeite en goeie diens.

Duncan S - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Duncan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable!

Fantastic venue ideally situated in the heart of Riebeeck Kasteel. La Montagne is not flashy and that's what makes it so exceptional. It's the homeliness and the wonderful people who run it that makes you want to come back for more.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker!

Fantastiese venue ideaal geleë in die hartjie van Riebeeck Kasteel. La Montagne is nie "flashy" nie en dis wat dit so uitsonderlik maak. Dis die huislike atmosfeer en die wonderlike mense wat dit bestuur wat dit die plek maak om na terug te keer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Paul P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige en romanties plekkie, in die hart van 'n unieke dorpie, met die uitnemende diens en ontbytbederf enig in sy soort.

La Montagne is sentraal, in een van die mooiste dorpies in SA, geleë. Die kamer is ruim en baie netjies met lugversorging. Die personeel is gasvry, baie bekwaam en het ons met uitstekende informasie gehelp om baie van die omgewing in 'n kort tyd te kon ervaar. Die ontbyt is uniek en was beslis die beste afronding vir 'n baie spesiale geleentheid.

Doug P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Doug P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Overnight for a wedding nearby.

Great set breakfast!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Oornag ir 'n troue in die omgewing.

Heerlike ontbyt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jurgen S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jurgen S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breakfast was really good and extra effort was put in to the preparation thereof.

Very friendly staff, well situated. We will definitely go back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontbyt was baie lekker en ekstra moeite was in die voorbereiding daarvan gesit.

Baie vriendelike personeel, goed geleë. Sal definitief teruggaan.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Leonelle B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonelle B
Besigheidsreis

Gerieflik.

Baie lekker gebly en die ontbyt was heerlik. Kamer was netjies en in goeie kondisie en lekker verkoel. Almal wat daar werk is vriendelik en hulpvaardig. Alles was baie lekker.

Andre V - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Andre V
Gesin met tieners

Ligging is uitstekend!

Stapafstand van die midde dorp. Pragtige ou huis en tuin is netjies. Jammer daar is nie 'n swembad nie.

Jana D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana D

Die ideale plek vir 'n kuier in Riebeek-Kasteel — karaktervol, vriendelik en baie stylvol.

La Montagne is regtig 'n lekker plek. Dis mooi, sonder om pretensieus te wees, en het als wat jy nodig het. Mens kan sien die eienaar het uitstekende smaak. Ek kon nie 'n beter plek gekry het vir my en my ouers van Gauteng se trip na die Swartland nie. Sal La Montage definitief aanbeveel.

Jolandie C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolandie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en lekker.

Vriendelike ontvangs, mooi dekor, gerieflike kamer, baie lekker ontbyt.

Erika L - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Erika L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Veronica is baie gasvry. Heerlike ontbyt bedien.

Hardi B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardi B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in die mooiste omgewing.

Wat 'n heerlike plek om te ontspan. Die gasvrou, Veronica, het ons met ope arms ontvang en sommer dadelik welkom laat voel. Alles wat ons kon nodig hê was beskikbaar in die kamer, dit was heerlik gemaklik en ruim. Veronica kon ons alles vertel van Riebeek-Kasteel wat ons wou weet en het ook vir ons 'n paar aanbevelings gemaak vir aandete wat in die kol was. Ons sal definitief weer soontoe gaan.

Peter R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R
Saam met eggenoot / lewensmaat

I would be happy to stay at La Montagne in future.

The reception and service was great. The room comfortable and a most pleasant stay.

Rentia G - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die gastehuis was goed geleë, netjies en sjarmant. Die staf was vriendelik en behulpsaam en het baie moeite gedoen. Ons het laaste minuut gevra of ons kamers kan skuif en hulle het sonder probleme ons gehelp. Ons is ook toegelaat om vroeër in te boek. Die ontbyt is 'n tweegangmaaltyd, so jy bly nie honger nie! Ek sal La Montagne beslis aanbeveel. Die enigste nadeel was dat die padgeraas nogal opvallend in ons kamer was vroegoggend. Maar ons het dit ook vinnig gewoond geraak.

Hermien S - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hermien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier.

Gastehuis was baie skoon en netjies. Vriendelike personeel. Heerlike ontbyte. Het dit baie geniet en sal weer gaan.

Hèlaine C - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hèlaine C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gemaklik.

Pragtige, karaktervolle gastehuis. Baie aandag aan detail - heerlike ontbyt!

Adele B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ontbyt.

Veronica maak die beste ontbyt en sal enige probleme uitsorteer. Dis na aan al die restaurante so jy kan "huis" toe loop na 'n aandjie uit.

Adele B - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ontbyt.

Veronica is 'n ster. Sy sorteer enige probleem uit en maak baie spesiale ontbyt.

Tharina C - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tharina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi plekkie.

Baie oulike gastehuis met vriendelike personeel. Besondere stylvolle ontbyt.

Monica D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en pragtige kamers. Die ontbyte was baie baie lekker!

Ons is baie hartlik ontvang en die kamers was uiters skoon en netjies en die lugversorging was aan. Die ontbyt elke oggend was uit die boonste rakke, amper te veel om te eet. Sal beslis die plek aanbeveel vir enige iemand en sal self weer daar oorbly.

Jan-hendrik N - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jan-hendrik N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradys.

Ons eerste besoek aan Riebeeck-Kasteel was een wat voorwaar onthou sal word. La Montagne sal ons weer sien as ons hier verby kom.

Louise D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louise D
Enkelreisiger

Die ontbyt was fantasties.

Ek het 'n sepie in die stort gemis en die toiletpapier het bly afrol, met die gevolg 'n hoop op die vloer. Die mense was gasvry en ek het regtig dit waardeer dat hulle bereid was om ontbyt vir my vroeër die oggend kon gee, sodat ek betyds vir my vlug kon wees.

Elizabeth M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth M
Gesin met klein kinders

Gerieflik om die dorp te verken.

Sien die sterre.

Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Royal- en Piet Retief-straat, Riebeek-Kasteel, 7037, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda7af978a986ed29e7044598bce349c580010ab82b5c670d8fe837a4deed5965b7331770a0031117be8a23f4408c25331da3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R780 per nag, vir 2 mense 125 5 1 5 C/o Royal & Piet Retief Street Riebeek Kasteel 7037 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -33.384641532298 18.897795042991
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem