+27
Selfsorg in Bultfontein

La Mouna 4 in Bultfontein

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Mariaan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Fantastiese plek. Baie rustig, ontspannend en waarde vir geld. Ideaal vir 'n wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marizette
La Mouna 4 in Bultfontein
Baie dankie vir u wonderlike terugvoering. Ons is baie bly om te hoor dat u die rustige en ontspannende atmosfeer geniet het en dat u dit as goeie waarde vir geld ervaar het. Dit is vir ons ’n voorreg om gaste soos u te ontvang, en ons hoop om u binnekort weer by ons te verwelkom vir nog ’n aangename wegbreek. Vriendelike groete La Mouna 4 in Bultfontein

Minky V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Hoogs aanbeveelbaar. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornel H
Kort verblyf
4.4
Feb 2026

Sal weer daar bespreek sou ek weer nodig het om in Bultfontein oor te bly. Het lekker gebly, eenheid is skoon en netjies en mense vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Marizette
La Mouna 4 in Bultfontein
Baie dankie vir u terugvoering en die mooi woorde oor die netheid van die eenheid en ons vriendelike diens. Ons waardeer dit opreg. Ons neem ook kennis van u graderings vir ligging en veiligheid. Ons streef daarna om voortdurend te verbeter. Sal u asb. vir ons meer besonderhede kan gee oor wat ons kan doen om die ligging-ervaring en veiligheidsgevoel verder te verbeter? U insette is vir ons baie waardevol en help ons om ’n nog beter verblyfervaring aan ons gaste te bied. Ons hoop om u weer in die toekoms te verwelkom. Vriendelike groete La Mouna 4 in Bultfontein

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marizette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 5 maande

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 720
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 720
per nag (plek vir 3)
Bespreek

17 Paul Winter, Bultfontein, 9670, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA588a8eb166049bf9e4115cc686d99b67b0e15cefff37b1df39b1a83e558a5f4451e4142ca288a16f5c66f8b190aba125ad90?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R720 per nag (plek vir 3) 3 5 1 5 17 Paul Winter Bultfontein 9670 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.289591718257 26.153322440193
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang