La Mustique
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 94 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
La Mustique is direk op Ballito-strand, naby Granny’s Pool, geleë en bied direkte toegang tot die strand met pragtige see-uitsigte. Die eenheid bied slaapplek vir tot 6 gaste.
Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Daar is 'n aparte badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n TV met volledige DStv en Netflix.
Wi-Fi is beskikbaar regdeur die eenheid, en waaiers word in elke kamer voorsien vir gaste se gerief.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Babette Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 14
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 94 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
94 Compensation Beach Road, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang