Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Sonheuwel

La Roca Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lititia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

It was comfortable. Very large room's beautiful views and garden, just way too many steps. I have steel toes and struggled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yolanda B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Gasvry en kyk na elke 'need' van hulle kliënte! Sal beslis wil teruggaan en kan dit aanbeveel. Baie dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Fantasties! Vir seker een van die beste gastehuise waar ons as gesin al gebly het! Sal weer daar kom bly as ons Nelspruit toe kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Goed geleë, baie skoon, vriendelik. Baie dankie vir 'n heerlike ontbyt elke dag en julle gasvryheid. Julle is heelbo aan ons bestemminglys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Skoon, netjies en rustige atmosfeer. Ons het vir 'n week by La Roca gebly terwyl ons Nelspruit en omgewing besoek het. Die gastehuis is baie netjies en skoon en bied 'n rustige atmosfeer. Die mense is vriendelik en het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer met ons 5 maande oue baba. Lekker gebraai en geswem, en elke oggend 'n lekker ontbyt geëet. Ons het baie lekker gebly dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jean B
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2021

Nie goeie waarde vir geld nie! Vir dieselfde premie is daar verskeie gastehuise in die omgewing wat baie beter bied. Die gastehuis het dringend 'n opgradering nodig. Die ontbyt-area is baie mooi en die ontbyt was baie goed.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Amanda B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2020

Loved it. We will absolutely return again. Wonderful place and lovely couldn't have asked for more. The hosts are the best, breakfast is awesome! We were sad to leave! 5 stars all the way!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlyn
La Roca Guest House
Dear Amanda Thank you so much for taking time to leave such a wonderful review! We enjoyed hosting you and hope that you will be back real soon. Warm Greetings The La Roca Team

Shirlanie K
1 nag
5.0
Sep 2020

Thea was baie vriendelik en behulpsaam en het ons dadelik laat welkom voel. Die kamers is baie mooi en skoon en die ontbyt was baie lekker. Ons het dit baie geniet en sal weer hier bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlyn
La Roca Guest House
Beste Shirlanie, Baie dankie vir die tyd wat jy afgestaan het om terugvoer te lewer van jou verblyf by La Roca. Ons waardeer dit ongelooflik baie. 'n Ekstra groot dankie vir die pragtige komplimente! Dit is inspirasie en moedig ons aan om beter diens te lewer. Ons hoop van harte om julle as familie sommer spoedig terug te verwelkom. Vriendelike groete, Die La Roca span.

Melloney V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2020

Wow, so mooi gastehuis. Die plek is pragtig. Kamers is groot en so mooi. Die uitsig van die swembad af is asemrowend. Die swembad is pragtig, so lekker daar afgekoel. Kos was heerlik, die diens was great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marlyn
La Roca Guest House
Beste Melloney, Baie dankie vir jou pragtige terugvoer. Ons gaste is vir ons belangrik en hulle terugvoer help ons om 'n sekere standaard te handhaaf. Ons hoop om julle gou terug te verwelkom by La Roca. Vriendelike Groete, Die La Roca Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marlyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 16 jaar

Vanaf
R 1 989
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 989
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 989
per nag, vir 2 mense
Bespreek

56 Van Wijk Str, Mbombela (Nelspruit), 1200, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 36 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4ZTBmNzhiLWQ0NGEtNGYxMi1hM2JjLWYyMGRkMjM0MDZjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 989 per nag, vir 2 mense 44 5 1 5 56 Van Wijk Str Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.487047887408 30.98471224308

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang