+91
Selfsorg in Humewood

9 on La Roche Drive

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 3 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid is op die boonste verdieping, het 'n koninggrootte-bed in die slaapkamer, 'n dubbelstapelbed in die sitarea, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die rusbank in die sitarea kan as 'n dubbelslaapbank vir kinders benut word. Daar is 'n volledig toegeruste kombuisie, 'n leefarea, 'n slim-TV met DStv-hotelpakket en gratis WiFi. Die eenheid het 'n stoep bo met 'n mooi see-uitsig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

4

1 x Dubbelslaapbank

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 3
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Eenheid 3 bevat 'n koninggrootte-bed in die privaat slaapkamer en 'n dagbed wat in enkelbeddens omskep kan word in die kombuisie-area. Die eenheid beskik ook oor 'n kombuisie. Dit is toegerus met 2 TV's met hotel DStv-kanale en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelslaapbank

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 4
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed, slaapbank, dubbelstapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie, leefarea, 'n TV met die DStv-hotelpakket, en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

4

1 x Dubbelslaapbank

1 x Stapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoofhuis - 6 slaapplekke
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 3 dubbelbedkamers met die opsie om 2 ekstra kamers te huur en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede slaapkamer het 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n gasstoof, dubbeloond, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Daar is ook 'n TV-kamer en 'n speletjieskamer. Die huis is 300 m vanaf die swemstrand en na aan die lughawe, universiteit en stadion.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
9 on la Roche Hoofhuis
Vanaf
Vanaf R 4 500
per nag (plek vir 12)
  • Plek vir 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hoofhuis van 9 on la Roche. Dit het 5 groot slaapkamers, 'n TV-kamer, sitkamer, eetkamer en speletjieskamer. Daar is 2 volledige badkamers met 'n en suite-kamer. Die huis is 300 m van Port Elizabeth se Blouvlagstrand af geleë, 3 km van die lughawe af en 4 km van die universiteit af.

Oorsig van kamer/eenheid
5 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 5
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié eenheid het 'n koninggrootte-bed, slaapbank, en 'n en suite-badkamer. Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n kombuisie, leefarea, 'n TV met die DStv-hotelpakket, en gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié ateljeeeenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed, dubbelslaapbank, en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Daar is 'n kombuisie en 'n leefarea met 'n TV met DStv-hotelpakket, en gratis WiFi. Die eenheid skuil in 'n lieflike tuin en skoonmaakdienste kan versoek word

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

4

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Strykyster
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

9 La Roche Drive, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6000, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 44 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb6c9849c0a94be2e344f960648532f4432693a7f00d281ed65c251f1579b503f0acbc5e8714849275d3a5b2ac38352070a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 95 5 1 5 9 La Roche Drive Summerstrand 6000 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.977882278487 25.644030728836
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang