- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 17 Almond Street, Vereeniging, Vereeniging, 1929, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
La Tranquil is in die rustige Drie Riviere-woonbuurt in Vereeniging geleë.
Die gastehuis bied verblyf in 5 en suite-slaapkamers. 4 van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed terwyl die oorblywende kamer 'n koninggrootte-bed het. Elkeen van die en suite-badkamers het 'n stort.
Daar is 4 kamers met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die ander kamer het 'n kombuis met 'n induksiestoof, yskas en 'n mikrogolfoond.
Gaste het toegang tot gratis WiFi en veilige parkeerplek. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annelize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 17 Almond Street, Vereeniging, Vereeniging, 1929, Gauteng
- Gaste dink La Tranquil het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Almond Street, Vereeniging, Vereeniging, 1929, Gauteng
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang