Beskrywing
Hierdie oopplan-koepelkajuit is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en 2 gemaklike stoele. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Dit is toegerus met lugversorging, 'n slim-TV, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi. Groot vensters en 'n patio met sitplek bied ononderbroke uitsigte oor die natuurlike omgewing. Daar is 'n privaat houtvuur-warmbad, 'n braai, en gaste kan die tuin geniet. Veilige parkeerplek met 'n hek is op die perseel beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
'n Draagbare braai is op aanvraag beskikbaar.
Die eiendom is nie troeteldiervriendelik nie, en daar is 'n hond op die perseel.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery

En suite

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R302, Bainskloof Pass, La Vita Farm, Wellington, 7655, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang