Beskrywing
Die dubbelverdieping-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n slaapkamer bo met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer onder het 'n hoekbad, wasbak en toilet. Die kombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel toegerus. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi. Die skuifdeur lei na die balkon met 'n uitsig oor die natuur en is die ideale plek vir 'n oggendkoffie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat die swembad slegs gebruik kan word indien vooraf gereël.
Ontbyt is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Hierdie eiendom is troeteldiervriendelik, mits vooraf gereël. Let dat slegs eenheid 1 omhein is, terwyl die ander eenhede nie is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die grasdakeenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 3 gaste. Dit het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed met vars, wit linne. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Verder is daar 'n kaggel, etenstafel, en 'n kombuisie met 'n gasstoof en -oond, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV en gratis WiFi. Buite is daar 'n knus lapa met 'n tafel, sitplek en braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Let dat die swembad slegs gebruik kan word indien vooraf gereël.
Ontbyt is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Hierdie eiendom is troeteldiervriendelik, mits vooraf gereël. Let dat slegs eenheid 1 omhein is, terwyl die ander eenhede nie is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenhede bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n etenstafel en 'n kombuisie met 'n mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenhede het 'n TV en gratis WiFi. Buite is 'n privaat stoep met sitplek wat die ideale plek is vir 'n oggendkoffie. Hierdie 3 eenhede deel 'n gemeenskaplike lapa met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Huisreëls
Let dat die swembad slegs gebruik kan word indien vooraf gereël.
Ontbyt is ook teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Hierdie eiendom is troeteldiervriendelik, mits vooraf gereël. Let dat slegs eenheid 1 omhein is, terwyl die ander eenhede nie is nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N8, Uitvlucht Farm, 10 km from Ladybrand, 9745, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang