3 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R396, Farm Welgevonden, Indwe, 5445, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Ladybrow Cottage is 'n bekoorlike klip selfsorg-toevlugsoord, geleë op 'n rustige plaas aan die voet van die majestueuse Drakensbergreeks, net buite Indwe. Ideaal vir paartjies of klein gesinne, bied hierdie kothuis 'n rustige ontsnapping omring deur die natuur.
Geleë op 'n sagte helling wat af lei na 'n skilderagtige dam, bied die kothuis gemaklik slaapplek vir tot 3 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 2 driekwartbeddens, terwyl die oopplan-leefarea 'n enkelbed insluit. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort, en WiFi is beskikbaar vir gaste se gerief.
Die knus oopplan-leefarea spog met gemaklike sitplek, 'n verwelkomende kaggel en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Stap buite om die rustige natuurlike omgewing in te neem, geniet 'n braai of gooi 'n lyn in die dam vir 'n rustige middag van visvang.
Of jy nou 'n natuurliefhebber, voëlkyker is, of bloot 'n stil blaaskans van die gewoel en gewerskaf soek, Ladybrow Cottage bied die perfekte plattelandse toevlugsoord.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Natasha Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 maande
Ligging
- R396, Farm Welgevonden, Indwe, 5445, Oos-Kaap
- Gaste dink Ladybrow Cottage het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R396, Farm Welgevonden, Indwe, 5445, Oos-Kaap
Sien kaart- 3 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang