Laersdrift Inn
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R100 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat daar 'n breekskadedeposito betaalbaar is. Indien enigiets breek of gaste iets opmerk wat breek, stel asseblief die gasheer onmiddellik in kennis.
Let asseblief daarop dat daar diere op die plaas is.
Daar is 'n wegneemete-plek op die perseel waar etes teen 'n ekstra koste gekoop kan word. Daar is ook 'n drankwinkel op die perseel.
Die dam is geskik vir vang-en-vrylaat-visvang. Ongelukkig nie vir swem nie.
Die rivier wat deur die eiendom vloei, is ook geskik vir visvang.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
191 De Lagersdrif, One Stop Café, Laersdrif, 1056, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang