Laersdrift Inn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 191 De Lagersdrif, One Stop Café, Laersdrif, 1056, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Laersdrif Inn bied ruim plaasstyl-verblyf in Laersdrifspruit in Laersdrif, Limpopo. Dit is ideaal vir rugsakreisigers, gesinne, seniors en sakereisigers.
Gaste het die keuse van 'n verskeidenheid verblyfopsies. Die kamers is almal individueel gemeubileer en het en suite- en gedeelde badkamergeriewe. Linne en handdoeke word voorsien.
Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer. Daar is ook vermaak vir gaste, insluitend 'n speletjieskamer met 'n pooltafel en pyltjiebord, en aanlyn speletjies. Die meeste kamers het TV's en gratis WiFi. Daar is 'n wandelroete vir die avontuurlustiges. Daar is ook 'n kafee, drankwinkel en tweedehandse winkel op die perseel. Dit is ideaal vir voëlkykers. Daar is baie diere om te sien en mee te kommunikeer; donkies, honde, katte, eende, ganse, emoevoëls, koeie, poue en kalkoene.
Nabygeleë aktiwiteite sluit in 4x4-roetes, perdry, wildritte, restaurante, superbuisglybane, watervalbesigtiging, zipline en valskermspring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Maureen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 191 De Lagersdrif, One Stop Café, Laersdrif, 1056, Limpopo
- Gaste dink Laersdrift Inn het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
191 De Lagersdrif, One Stop Café, Laersdrif, 1056, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang