Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laersdrift Inn

Gastehuis
Kamer 1A
Vanaf
Vanaf R650
per eenheid
  • Plek vir 1 persoon
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 1A het 'n enkelbed vir 1 gas. Dié gas maak van die gedeelde badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet gebruik. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito betaal moet word. Indien enigiets breek of gaste iets opmerk wat stukkend is, moet hulle die eienaars in kennis stel.
Let asb. dat daar diere op die plaas is.
'n Ligte ontbyt is ingesluit.
Daar is wegneemetes op die perseel, waar etes teen 'n ekstra koste gekoop kan word, asook 'n drankwinkel.
Hengel kan op 'n vang-en-vrylaat-basis by die dam gevang word. Dit is ongelukkig nie geskik vir swem nie.
Die rivier wat deur die perseel loop, is ook geskik vir visvang.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2 A
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 1 tot 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte

Kamer 3

Kamer 4
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is geskik vir 1 tot 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Dié kamer het 'n TV met 'n HDMI-poort, waar gaste hul skootrekenaars kan inprop en die stroomdienste met hul eie besonderhede kan benut. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito betaal moet word. Indien enigiets breek of gaste iets opmerk wat stukkend is, moet hulle die eienaars in kennis stel.
Let asb. dat daar diere op die plaas is.
'n Ligte ontbyt is ingesluit.
Daar is wegneemetes op die perseel, waar etes teen 'n ekstra koste gekoop kan word, asook 'n drankwinkel.
Hengel kan op 'n vang-en-vrylaat-basis by die dam gevang word. Dit is ongelukkig nie geskik vir swem nie.
Die rivier wat deur die perseel loop, is ook geskik vir visvang.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie ruim kamer bied slaapplek aan 1 tot 2 gaste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n TV met OpenView-kanale, 'n kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito betaal moet word. Indien enigiets breek of gaste iets opmerk wat stukkend is, moet hulle die eienaars in kennis stel.
Let asb. dat daar diere op die plaas is.
'n Ligte ontbyt is ingesluit.
Daar is wegneemetes op die perseel, waar etes teen 'n ekstra koste gekoop kan word, asook 'n drankwinkel.
Hengel kan op 'n vang-en-vrylaat-basis by die dam gevang word. Dit is ongelukkig nie geskik vir swem nie.
Die rivier wat deur die perseel loop, is ook geskik vir visvang.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 3 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Kamer 2 is 'n bekoorlike gesinskamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Gaste gebruik 'n badkamer met 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid het 'n yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 4 met stoele. Daar is ook gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito betaal moet word. Indien enigiets breek of gaste iets opmerk wat stukkend is, moet hulle die eienaars in kennis stel.
Let asb. dat daar diere op die plaas is.
'n Ligte ontbyt is ingesluit.
Daar is wegneemetes op die perseel, waar etes teen 'n ekstra koste gekoop kan word, asook 'n drankwinkel.
Hengel kan op 'n vang-en-vrylaat-basis by die dam gevang word. Dit is ongelukkig nie geskik vir swem nie.
Die rivier wat deur die perseel loop, is ook geskik vir visvang.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n dubbelbed en gaste deel die gastebadkamer aan die kant van die huis met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is oorgenoeg kasruimte en 'n TV met OpenView-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito betaal moet word. Indien enigiets breek of gaste iets opmerk wat stukkend is, moet hulle die eienaars in kennis stel.
Let asb. dat daar diere op die plaas is.
'n Ligte ontbyt is ingesluit.
Daar is wegneemetes op die perseel, waar etes teen 'n ekstra koste gekoop kan word, asook 'n drankwinkel.
Hengel kan op 'n vang-en-vrylaat-basis by die dam gevang word. Dit is ongelukkig nie geskik vir swem nie.
Die rivier wat deur die perseel loop, is ook geskik vir visvang.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 6
Vanaf
Vanaf R1 050
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie selfsorgkamer is geskik vir 1 tot 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 4 waar gaste hul maaltye kan geniet. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito betaal moet word. Indien enigiets breek of gaste iets opmerk wat stukkend is, moet hulle die eienaars in kennis stel.
Let asb. dat daar diere op die plaas is.
'n Ligte ontbyt is ingesluit.
Daar is wegneemetes op die perseel, waar etes teen 'n ekstra koste gekoop kan word, asook 'n drankwinkel.
Hengel kan op 'n vang-en-vrylaat-basis by die dam gevang word. Dit is ongelukkig nie geskik vir swem nie.
Die rivier wat deur die perseel loop, is ook geskik vir visvang.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 5A
Vanaf
Vanaf R1 300
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 dubbelbeddens en gaste gebruik die gastebadkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

B&B

Huisreëls

Let asb. dat 'n breekskadedeposito betaal moet word. Indien enigiets breek of gaste iets opmerk wat stukkend is, moet hulle die eienaars in kennis stel.
Let asb. dat daar diere op die plaas is.
'n Ligte ontbyt is ingesluit.
Daar is wegneemetes op die perseel, waar etes teen 'n ekstra koste gekoop kan word, asook 'n drankwinkel.
Hengel kan op 'n vang-en-vrylaat-basis by die dam gevang word. Dit is ongelukkig nie geskik vir swem nie.
Die rivier wat deur die perseel loop, is ook geskik vir visvang.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Lagersdrif 191, One Stop Café, Laersdrif, 1056, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01c5ea8c88dd9e168e7c7ed5d7097351c0fe813ab7fb58b8f105995db20dd226988010f08de0c70715cf1d9eb878d7dcb55d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 191 De Lagersdrif One Stop Café 1056 Limpopo 021 201 8901 12:00-18:00 10:00 -25.357813137608 29.862917648779
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem