Laguna la Crete 193
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Geen geraas, harde musiek of partytjies word toegelaat nie. Respekteer asseblief die rustigheid van die kompleks.
Gaste moet hul eie bad-, strand- en swemhanddoeke saambring.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Respekteer asseblief die inklok- en uitkloktye en laat die eenheid in dieselfde toestand as wat dit ontvang is.
Rook is nie binne die woonstel toegelaat nie.
Slegs geregistreerde gaste word toegelaat om oornag te bly.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Selvey Avenue, Beacon Rocks, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang