Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2023 tot 13 Jan 2024 en 13 Dec 2024 to 11 Jan 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Daar is 'n sleutel- en breekskadedeposito betaalbaar, wat binne 5 werksdae na gaste se vertrek terugbetaal sal word, indien daar geen skade of items vermis word nie. Die deposito sal ook teruggehou word indien enige van die huisreëls hieronder gelys word, oortree word.
Rook binnenshuis is streng verbode.
Maksimum 4 gaste. Besoekers word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie, tensy dit voor aankoms gereël is.
Harde musiek en geraas sal nie geduld word nie. Stilte is vanaf 22:00.
Die gebruik van die klubhuis en swembad word nie toegelaat nie en is gereserveer vir permanente eienaars.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Sage Street, Laguna Lifestyle Village, Langebaan, 7351, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang