Lake House @ Misty Ridge
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sani Pass-weg, Drakensberg, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Lake House @ Misty Ridge is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in die vallei sowat 15 km vanaf Himeville weggesteek is. Dit bied 'n intieme ontvlugting vir 'n paartjie of vriende wat rus en ontspanning in 'n afgesonderde omgewing soek.
Dié lieflike kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, mikrogolf, yskassie, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het 'n toonbank wat geskik is vir 4 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n koffietafel.
Die leefarea lei na 'n dek wat spog met 'n uitsig oor die meer en vallei. Gaste kan rondom die braai kuier of op die gemaklike buitemeubels ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Lake House @ Misty Ridge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Cade Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Sani Pass-weg, Drakensberg, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Lake House @ Misty Ridge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Drakensberge KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sani Pass-weg, Drakensberg, Himeville, 3256, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom