Lake Nadu @ Vaalkop Dam Reserve
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 9 Des 2025 tot 11 Des 2025.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die landgoed hef boetes op aan gaste wat nie die geraasreëls eerbiedig tydens die vasgestelde stilteure nie, wat by sekuriteit betaalbaar sal wees met vertrek.
Troeteldiere word nie toegelaat nie omdat dit 'n natuurreservaat is.
Geen scramblers of 4-wielers word toegelaat nie, en SANParke laat nie kanovaarte op die dam toe nie weens die seekoeie en krokodille. Slegs ponton- en skeepstipe gemotoriseerde bote word op die water toegelaat.
Vang-en-los-hengel word toegelaat.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 42 Bushwillow Estate, Vaalkop Dam Nature Reserve, Beestekraal, 0255, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang