+45
Selfsorg in Venterstad

Lakeview Guesthouse

  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 1 Main Road, Oviston, Venterstad, 9798, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lakeview Guesthouse bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte in Oviston en is op die rand van die Gariepdam geleë. Dit is ideaal vir sake- en ontspanningsreisigers.

Die gastehuis beskik oor 6 kamers met gemaklike beddens, sagte duvets, skoon linne en handdoeke. Die kamers bied maklike toegang tot die kombuis en die gemeenskaplike leefarea met 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan in die tuine ontspan of die gemeenskaplike braai-areas geniet. Verder is stap- en fietsryroetes en visvang- en vlieghengelplekke binne maklike bereik. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Heste V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik kuier gewees, veral om op die dam te kan kyk. Die familiekamer was die perfekte keuse. Dit is ruim met eie badkamer en baie privaat.
Jan 2026
Louis J
Saam met lewensmaat
5.0
Lakeview Gastehuis was die perfekte keuse vir die eerste aand van ons wittebrood. Stunning plek. Goeie diens. Ons eerste aand van ons wittebrood by La...
Sien meer
Des 2025
Pam W
Saam met lewensmaat
4.8
Was heerlik na 'n lang dag op die pad. So rustig asemrowend mooi.
Des 2025
Greg F
4.2
Restful. Epic view. Older buildings but clean and neatly furnished. Hostess and staff fantastic.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Casper B
4.2
Dog friendly. Mense baie vriendelik vir mense met 2 labradors het dit mooi gewerk.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 1 Main Road, Oviston, Venterstad, 9798, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lakeview Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Main Road, Oviston, Venterstad, 9798, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA100a773c86ef5f4abd19120cce86a96bae2c9c8718e8e4fdba7af8a9ff20130dae2aa4016ae1ad7a1e06e307d76390b7cf13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 1 Main Road Oviston 9798 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.692542204023 25.766943983635
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang