Pick your preferred language

English

Afrikaans

+34
Selfsorg in Kalahari

Lalapanzi Accommodation - Nxabba

3 gaste

0 slaapkamers

2 beds

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 12 Kudu Street, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lalapanzi Akkommodasie – Nxabba is geleë in Olifantshoek, in die hartjie van die Kalahari, waar die stilte die siel kalmeer en verfris.

Die oopplan-eenheid met lugversorging bied slaapplek vir 3 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die eenheid beskik oor 'n eetarea, 'n werkstafel en 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike rusbanke. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, 'n ketel en 'n mikrogolfoond.

Buite sal gaste buitesitplek en braaigeriewe vind. Gaste sal ook toegang hê tot gratis WiFi en veilige parkering.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Ligging

  • 12 Kudu Street, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek

12 Kudu Street, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA800ecea0c7cc522466387560d0c76ea0553be99875394aa4b0b9fc0ce56951bd01ac56b45673c46e1b548a6f0685a2958766?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 3 mense 12 Kudu Street Olifantshoek 8450 Noord-Kaap 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -27.933723281544 22.73567812209
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang