Lalapanzi Accommodation | Skilpad
4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Kudu Street, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Lalapanzi Akkommodasie | Skilpad is geleë in Olifantshoek, in die hartjie van die Kalahari, waar die stilte die siel kalmeer en verfris. Dit is die ideale toevlugsoord vir gaste wat rus, rustigheid en 'n ontspannende wegbreek soek.
Die eenheid met lugversorging bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer, met slaapplek vir tot 4 gaste. Die eerste slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 2 enkelbeddens.
Die eenheid beskik oor 'n slim-TV, en die kombuis is toegerus met 'n stoof, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste sal toegang hê tot braaigeriewe, gratis WiFi en veilige parkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Kudu Street, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Kudu Street, Olifantshoek, 8450, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang