Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Let asb. op dat Marlothpark 'n tekort aan water het, so gebruik water asb. spaarsamig.
Die deeltarief is op 'n selfsorgbasis.
Let asb. daarop dat rook streng verbode is.
Indien daar meer as 10 gaste opdaag, sal 'n tarief van een tiende van die dagtarief vir elke getal oor 10 gehef word.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring. Badhanddoeke mag nie by die swembad gebruik word nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1732 Seekoei Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang