+61
Selfsorg in Langebaan

Lalie Langebaan Akkommodasie

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Muneerah C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fabulous. Peace and quiet. Very clean and perfect for a weekend away with your loved one.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Thank you very much for the review. It really helps us.

Athena M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Peaceful. Perfect, peaceful getaway. Will most definitely go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Thank you very much for the review. We hope to see you soon.

Divan S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Awesome place. Awesome place and very well equipped. I will definitely stay there in the future again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Dankie Divan vir die resensie. Ons hoop om jou weer te sien.

Thomas A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2026

Ons verblyf was fantasties, rustig en veilig. Net wat ons nodig gehad het. Baie dankie. Die plek was mooi skoon met ons aankoms. Alles wat ons nodig gehad het, was daar en meer. Ons gasheer was baie behulpsaam. Sal beslis weer daarheen gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Baie dankie vir julle resensie. Ons waardeer julle terugvoering.

Johan V
1 nag
4.6
Mei 2026

Rustig en voortreflik. Vyfster verblyf. Sal vir seker weer boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2026

Very relaxing. We enjoyed the Lalie Langebaan accommodation, especially the braai and pool area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Thank you for the review. We appreciate the time.

Rudi S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Great. Bitter rustig en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Baie dankie vir die resensie.

Janice L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker, rustig & uiters netjies. Dit was vir seker 'n goeie wegbreek. Goeie plek. Sal definitief weer besoek asook ander aanbeveel om te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Baie dankie Janice vir ons resensie. Ons waardeer die terugvoering asook julle gasvryheid. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Naomi J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pragtig en netjies. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Baie dankie vir die resensie. Ons is so dankbaar julle het die tyd by ons geniet. Dit was aangenaam om julle by ons te hê. Ek hoop ons sien julle weer.

Antoinette H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Warm gasvryheid. Heerlike oornagplek; pragtig toegerus en privaat. Goeie WiFi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hanneke
Lalie Langebaan Akkommodasie
Baie dankie julle vir die resensie. Dit was lekker om julle by ons te huisves. Sterkte met die bou van julle eie huis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hanneke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R980
25 % AF
R 980 R 735
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R980
25 % AF
R 980 R 735
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R980
25 % AF
R 980 R 735
per nag (plek vir 2)
Bespreek

122 Fairway Drive, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA547ab8cd71ab9de81c7123bccfb9e2c29898b6d94e3c8a2763567a22472a8133f4c6bf0a39ad8e628e1c32c7fd82ea095da9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R980 nouVanaf R735 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 122 Fairway Drive Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.0863534655 18.053501584656
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang