+48
Gastehuis in Pretoria

La'mathil

Resensies

3/ 5

Gebaseer op 2 resensies


Netheid
3.5
Ligging
2.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
3.5
Veiligheid
3.0
Benita K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Rustig! Skoon, netjies en vriendelike personeel! Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.4
Mrt 2026

Die foto's is absoluut misleidend en die plek lyk nie of dit onderhou word nie. Die foto's stem absoluut glad nie ooreen met die werklikheid nie. Daar was spinnerakke orals in die kamer, dit lyk nie asof die kamers gereeld skoon gemaak word nie. Dit het gelyk asof ons weer die eerste gaste was in jare. Die plek kan potensieel hê, maar lyk nie of dit goed onderhou word nie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3/5

La'mathil Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 805
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 805
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 805
per nag (plek vir 2)
Bespreek

10 Roux Road, Enormwater AH, 0069, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA729fcb974cc026cd8347bc4d2261d6836a7514cf8820246143235543255f6695f812cb78c7286e37687b72d6dea53350992b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R805 per nag (plek vir 2) 2 5 1 3 10 Roux Road Enormwater AH 0069 Gauteng 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.705411401301 28.028284907341
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang