+32
Selfsorg in Pennington

Lamont Kliphuisie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Chantelle W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Seevakansie met fur baby. Ek en my man het die Kliphuisie baie geniet. Ons klein hondjie nog meer. Die huisie was alles wat ons voor gehoop het en nog meer. Dit was regtig 'n home away from home. Die ekstra touches het mens net nog ekstra welkom laat voel. Dis my eerste keuse akkommodasie op die suidkus. Baie dankie vir julle gasvryheid en die baie lekker kuier. Ons sal julle beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tienus L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies, modern. Nee, hierdie plek was bo verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Will absolutely revisit Lamont Kliphuis - fantastic. A beautiful stay in an absolute gem of a unit, everything you needed was there plus more. The welcome gifts were unexpected, great service, great location, friendly staff and host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ragini L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Restful and pleasant. Comfortable, home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Uscke K
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Baie lekker gekuier. Al ons verwagtinge oortref. Vriendelik verwelkom. Baie lekker gekuier en 100% voldoen aan ons behoeftes. Netjies, skoon en gerieflik. Was vriendelik verwelkom en het goeie diens gekry, alles was goed gekommunikeer. Kersdag was ons bederf met 'n bottel wyn en sjokolade. Sal beslis weer gaan kuier. Home away from home!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor G
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Very comfortable. We enjoyed our few days at Lamont Kliphuisie. Very neat and well-appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adel C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantastiese, goed ingerigte verblyf, ons het 'n heerlike tyd hier gehad! Heerlike verblyf gewees in 'n pragtige huis en wonderlike gashere, sal definitief terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddy M
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Heel aangenaam verblijf. Alles was perfect, comfortabel en gerieflik. Rustig en nie ver van die strand. Maar boonop, die vriendelike en hulpvaardige onthaal. Baie dankie vir dit alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gekuier saam met Malief en ons twee woefkinders perfek. Lamont is pragtig, netjies en skoon, die gasvrou is dierbaar en het ons bederf met wyn, lekker eetgoed en selfs Nespresso koffie. Sal definitief weer gaan, hondekinders was welkom en baie gelukkig. Ons het so lekker gebly met die see net oorkant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jay-deane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. This accommodation is 100% the best holiday spot we've been to. Definitely a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Botha Place, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16b29c94705722e7226a04d1c1ba6b25d446835b8f8cda7af8f01a09d569a94f4ade4cde08e773bbfb2ddc81e5d537702258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 63 5 1 5 Botha Place Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.389598289976 30.693710756503
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang