Lamont Kliphuisie

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Eddy M
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Heel aangenaam verblijf. Alles was perfect, comfortabel en gerieflik. Rustig en nie ver van die strand. Maar boonop, die vriendelike en hulpvaardige onthaal. Baie dankie vir dit alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sunette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie lekker gekuier saam met Malief en ons twee woefkinders perfek. Lamont is pragtig, netjies en skoon, die gasvrou is dierbaar en het ons bederf met wyn, lekker eetgoed en selfs Nespresso koffie. Sal definitief weer gaan, hondekinders was welkom en baie gelukkig. Ons het so lekker gebly met die see net oorkant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jay-deane S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing. This accommodation is 100% the best holiday spot we've been to. Definitely a home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelda V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Dit is die lekkerste wat ons nog gekuier het. Daar is selfs 'n Nespresso masjien. Dit was fantasties! Baie luuks en goed ingerig. Met die see net oorkant die treinspoor! Ons kan dit aanbeveel en sal vir seker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Home away from home. Die eenheid is volledig toegerus met alles wat nodig is en meer. Baie goeie waarde vir geld en uitstekende diens. Ek gaan beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Everything you need under one roof. Lee made us feel extra welcome, very friendly. A very luxurious place to stay with everything you need to make it as comfortable as it can get.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Lamont Kliphuisie
Dankie vir die mooi review! Sien julle gou weer!

Elmari B
Lang verblyf
5.0
Aug 2025

'n Suidkus juweel. Ons het ’n heerlike tyd gehad by hierdie pragtige woonstel in Pennington. Die eenheid is keurig gemeubileer met aandag aan detail – alles was silwerskoon, stylvol en baie gemaklik. Dit was duidelik dat daar met sorg en liefde voorsien is in alles wat ’n mens nodig het vir ’n ontspanne verblyf. Die gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel – van ’n bottel wyn tot vars koffie, tee en klein ekstra bederfies wat mens sommer dadelik tuis laat voel. Ons sal hierdie plek met groot vrymoedigheid aanbeveel en sien reeds uit daarna om weer terug te kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pristine cottage ideally located in a quiet street close to the beach. Lamont Cottage was everything we expected, and more. Everything was provided and nothing was any trouble for our host. The cottage oozes character - the sandstone reminded me of my hometown - and is a typical 'sea cottage' with nautical ornaments. The unit was spotless, secure and a stone's throw from the beach and the local shop and restaurant. Our pup also loved being there. We can't wait to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lee
Lamont Kliphuisie
You and Mark are always welcome back! You are friends now! Liefde from your klip huisie by die see.

Sandy V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Best place to stay in Pennington! We loved our stay at Lamont Cottage and highly recommend it. It is so close to the beach and was kitted out with everything we needed to keep our family going. Lee is an amazing host and we felt so well looked after.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Breathtaking cottage! Amazing place to stay, attention to detail is outstanding in the cottage. Found everything needed for a comfortable stay. Location is perfect as it is only a short walk to the private beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
    4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Botha Place, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16b29c94705722e7226a04d1c1ba6b25d446835b8f8cda7af8f01a09d569a94f4ade4cde08e773bbfb2ddc81e5d537702258?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 56 5 1 5 Botha Place Pennington 4184 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 09:00 -30.389598289976 30.693710756503
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang