Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Prys sluit in
- Rustic Lavender Suite
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Geriewe sluit 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in.
- Wild Sage Cottage
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis met verhit-en-eet-geriewe. Die geriewe sluit 'n yskas, mikrogolfoond, oond, ketel en broodrooster in.
Huisreëls
Ons wil hê dat u 'n rustige en gemaklike verblyf moet geniet! Om die ruimte vir almal verwelkomend te hou, neem asseblief kennis van die volgende:
Geen geleenthede, partytjies of groot byeenkomste word toegelaat nie.
Rook van enige aard is streng verbode binne die eenheid, dit sluit sigarette, e-sigarette en vape in.
Rook van dagga of soortgelyke stowwe word nie op die eiendom toegelaat nie.
Geen ongeregistreerde besoekers tensy dit vooraf met die gasheer gereël is nie.
Die eenheid (Wild Sage) akkommodeer 'n maksimum van 2 volwassenes en 1 kind onder 12 en Rustic Lavender 'n maksimum van 2 volwassenes.
Inkloktyd moet voor aankoms bevestig word. Stel asseblief die gasheer in kennis van enige vertragings of veranderinge.
Respekteer die eiendom soos u u eie sou - vermy skade en rapporteer enige probleme onmiddellik.
As enigiets breek of as u enige bekommernisse het, kommunikeer asseblief so gou as moontlik met u gasheer.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Vermy asseblief kos en drankies in die slaapkamer om die ruimte skoon en vars te hou.
Dankie vir u begrip en samewerking—ons hoop u het 'n ontspannende verblyf!
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
64 Lancaster Avenue, Craighall Park, Johannesburg, 2196, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang