Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Land's Edge on Stompneus

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stompneusstraat 5, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 675 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Land's Edge on Stompneus is 'n luukse gastehuis wat gerieflike selfsorgverblyf bied in die kusdorpie Struisbaai. Dit is ideaal vir die hele gesin, vriende of soloreisigers wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek naby die strand.

Hierdie gastehuis het 2 eenhede met privaat slaapkamers, gemaklike beddens, sagte duvets, vars linne en privaat ingange.

Al die eenhede het 'n leefarea met 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, asook eetgerei en breekware toegerus. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die lowerryke tuine is perfek vir 'n piekniek en gaste kan om die braai-areas kuier. Ander aktiwiteite in die omgewing sluit staptoere, bergfietsry, verskeie restaurante en staproetes in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Land's Edge on Stompneus
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Diana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Stompneusstraat 5, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Land's Edge on Stompneus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 675
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 675
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stompneusstraat 5, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed78bba1197a617f315c75756a502de3c0db6e376a74ab4f8c317839bafdc41c28f31285347578920fe0661f00bdeb9ff244?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 675 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 5 Stompneus Street Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.806191593015 20.054449357078
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem