- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 84 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 - 22 Myburgh Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Landy's Guest House bied gehalte-verblyf in die klein dorp, Aliwal-Noord, in die Oos-Kaap. Die dorp skuil aan die oewer van die Oranjerivier en spog met 2 warmwaterbronne en historiese besienswaardighede.
Daar is verblyf in 8 gastekamers, elk met 'n en suite-badkamer en lugversorging. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv, 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.
Gaste kan die binnenshuise swembad op warm somersdae benut. 'n Gemeenskaplike eetarea, gratis WiFi, geslotekringtelevisie en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Besoekers kan die museums, koffiewinkels, restaurante, warmwaterbronne en natuurlike besienswaardighede in die omgewing verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Yolande Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 22 Myburgh Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
- Gaste dink Landy's Guest House het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Myburgh Street, Aliwal North, 9750, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 84 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 09:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang