Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (19)
B&Bs (2)
Wildsplase (2)
Gastehuise (10)
Selfsorg-eenhede (5)

Resensies van Aliwal-Noord

3.5 / 5  
volgens 72 resensies
Lees regte resensies van Aliwal-Noord van 72 geverifieerde gaste.
Indien jy Aliwal-Noord besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Aliwal-Noord.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Aliwal-Noord akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Aliwal North Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Aliwal-Noord Akkommodasie

19 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
B&B in Aliwal-Noord

Conville B&B is 'n geskiedkundige huis wat deur Sir Herbert Baker ontwerp is en in 1908 gebou is. Dit is 800 m vanaf die oewer van die Oranjerivier en net 3 km van Aliwal-Noord af, langs die N6-roete. Ons bied die i...

20% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 600
R1 280
per nag, vir 2 mense
B&B in Aliwal-Noord

At The Nest Bed and Breakfast is naby aan die N6 net 5 km vanaf Aliwal-Noord, die poort na die Oos-Kaap, geleë. Die gastehuis is op 'n 21 hektaar-eiendom met ruim gronde en 'n lieflike, luisterryke tuin met talle b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord

Landy's Guest House bied gehalte-verblyf in die klein dorp, Aliwal-Noord, in die Oos-Kaap. Die dorp skuil aan die oewer van die Oranjerivier en spog met 2 warmwaterbronne en historiese besienswaardighede. Daar is v...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord

@Peace is 'n gastekamer in die eienaar se huis in Aliwal-Noord. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek onderweg na verskeie bestemmings. Dit is ideaal vir 'n gesin of vriende. Ons het 2 ka...

Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aliwal-Noord

JoCha Akkommodasie is in Aliwal-Noord en bied gerieflik gemeubileerde selfsorgeenhede vir sakereisigers en vakansiegangers. Verblyf is beskikbaar in 3 eenhede. Eenheid 1 het 'n koningingrootte-bed, enkelbed en 'n ...

Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord

Hierdie eksklusiewe gastehuis is geleë op die grens van die Oranjerivier, tussen die Vrystaat en die Oos-Kaap. La Riviera bied 'n lafenis vir die siel en danksy die verhewe uitsigte wat dit gaste bied, vars lug en ...

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Aliwal-Noord

Aliwal Villa Guest Lodge is in Aliwal-Noord, 'n bekoorlike dorpie in die middel van Suid-Afrika langs die Oranjerivier, geleë. Dié gastehuis bestaan uit 5 eenhede, wat elk 'n privaat ingang, en suite-badkamer, DS...

Vanaf
R790
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aliwal-Noord

Whittals Chalets is in Aliwal-Noord, 400 m van die N6 af. Elke chalet het 'n leef- en eetarea, 'n kombuis, badkamer en 2 slaapkamers (eerste slaapkamer met 'n dubbelbed en tweede met 'n dubbel- en enkelbed), en is ...

Vanaf
R1 149
per nag, vir 2 mense
Lodge in Aliwal-Noord

Riverside Lodge bied 'n rustige toevlugsoord in Aliwal-Noord, 'n dorpie aan die Oranjerivier se oewer. Dis in die hartjie van 'n florerende landboudistrik en het 2 warmwaterbronne met hoë konsentrasies minerale en ...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Aliwal-Noord

Pip's Place bied gerieflike verblyf in 'n gastekamer met 'n aparte ingang op die eienaar se perseel in Aliwal-Noord. Verblyf word in 2 eenhede met slaapplek vir 4 gaste aangebied. Die eenhede sluit Pip's Place en ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za