+62
Gastehuis in Myburgh Park

Langebaan Guest House

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Alles goed. Alles lekker, dankie. Sal dalk in die toekoms 'n meer luukse kamer verkies met TV ten minste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adele L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2026

Good location, neat, good view. Was very comfortable and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Diederick Jacobus L
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Lekker. Was werklik aangenaam, moes net betaal vir melk vir koffie/tee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gregory C
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Feb 2026

Heerlik. Absoluut waarde vir geld, netjies, pragtige uitsig. Verblyf was heerlik. Die inboek was 'n klein probleem. Deur was gesluit en niemand om ons te ontvang nie. Na oproepe het 'n dame wat daar werk, baie vriendelik en professioneel ons vinnig uitgesorteer. Sy het om verskoning gevra vir die ongerief, maar dit was gou vergete. Alles anders was 5 ster. Dankie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflik en netjies. Baie lekker gebly. Kamer is netjies en skoon. Lekker stoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Langebaan Guest House
Dankie Nadia, hoop ons sien jul gou weer.

Valare V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Awesome. The guest house is stunning, and the rooms were clean to our expectations.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bea P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Netjies, gerieflik en vriendelik. Robbie en sy vrou het ons bederf met cappuccino's en die kamer was baie netjies ingerig. Vat maar 'n battery-liggie saam vir as beurtkrag inskop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Dit was fantasties, atmosfeer fantasties, die bystand van beide partye en die eienaar was puik,. Dit was 'n baie aangename en rustige 3 dae vir my en vroulief, albei het dit geniet. Kon die Springbokke teen Aussies gaan kyk het by Roksies bar, en daar het ons saamgeskreeu vir die oorwinning deur die Springbokke. Die klein bekommerniss was die pryse vir die 2 large chips, en 2 Brutul ciders teen totaal R124. Pryse baie duur, 2 chips het gelyk soos medium teen large pryse, die 2 ciders was teen 'n volle 6 packs se prys wat ons gewoonlik koop by Checkers of PnP teen R89,00 maar Roksis charge us @ 2 X R68.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie Bryden N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Great hosts. Nice room. My first trip to Langebaan. Nice place to stay. I would recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robbie
Langebaan Guest House
Hi Natalie You are always welcome back. Warm Regards Robbie and Angela

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Robbie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 662
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 662
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 662
per nag, vir 2 mense
Bespreek

36A Park Drive, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcb13768991129d0099be5e6528284e4a474fc1a0565ea2cb7eff369b07413fa08fe82ab0d339ecfd34d62a970eb313f86439?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R662 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 36A Park Drive Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.105257 18.041253

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang