5 gaste
3 slaapkamers
3 beddens
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Farm Langkloof, Rankins Pass, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Geleë naby Rankin's Pass, bied Langkloof 1919 'n bekoorlike toevlugsoord op 'n werkende plaas binne die Waterberg Biosfeer. Die plaas is in 1919 verkry, en die plaashuis is in 1921 gebou. Dit is gerestoureer om die stil en afgeleë plaaslewe van die vroeë twintigste eeu op te roep, terwyl moderne geriewe subtiel ingesluit is om nie die atmosfeer van 'n vervloë era te ontwrig nie.
Verblyf word aangebied in 'n tydlose, historiese plaashuis, geskik vir 4 volwassenes en 1 kind. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer beskik oor 'n koningingrootte bed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. 'n Bykomende kinderbed word ook voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, met 'n gasstoof, yskas, eetgerei, breekware, en potte en panne. Tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar, en die kombuis kyk uit op 'n klipkruiebedding wat met die seisoene verander.
Die huis beskik oor 'n patio wat rondom die huis strek, wat gaste toelaat om die uitsigte en weer vanuit elke hoek te geniet. 'n Ingeboude braaiplek word op die agterpatio voorsien, terwyl 'n bykomende ooplugbraaiplek op die eiendom beskikbaar is.
Langkloof 1919 moedig 'n stadige leefstyl aan, met geleenthede vir stap, swem en langafstand-bergfietsry in die omliggende Waterberg-landskap.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Farm Langkloof, Rankins Pass, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Langkloof 1919 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Langkloof, Rankins Pass, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang