+90
Selfsorg in Waterberg

Langkloof 1919

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
Langkloof 1919
Selfsorg
Huisreëls

Daar is 'n grondpad na die verblyf lei. Gaste moet voor aankoms navraag oor die pad se toestand doen, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander. 'n Voertuig met 'n hoë grondvryhoogte word aanbeveel.

Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Gaste moet vooraf seker maak dat hulle troeteldiere ontwurm is. Troeteldiere word nie op enige beddegoed toegelaat nie en mag ook nie met die wilde en plaasdiere in kontak kom nie. Gaste moet hulle eie beddegoed vir hulle troeteldiere saambring.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Farm Langkloof, Rankins Pass, Modimolle, 0510, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA287cfbddf2e9f9976d996afb365a0e100b04eb1c92154a7f44ea12c31693028331d51e5e6a1ab5d5ed58140894ae4b4865c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 5) 32 5 1 5 Farm Langkloof Rankins Pass 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -24.496792746385 27.896117958139
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang