5 gaste
3 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Farm Langkloof, Rankins Pass, Modimolle, 0510, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Langkloof 1919 is naby Rankinspas geleë en bied 'n lieflike wegbreek op 'n plaas in die Waterberg-biosfeer. Die plaas is in 1919 gekoop en die plaashuis is in 1921 gebou. Dit is gerestoureer en herinner aan die vroeë negentiende eeu en spog ook met bykomende moderne geriewe.
Verblyf word in 3 ou plaashuise gebied en het elk slaapplek vir 4 gaste. Elke huis beskik oor 2 slaapkamers waarvan elkeen hul eie en suite-badkamergeriewe het.
Die kombuise is elk met 'n gasstoof, yskas, eetgerei, breekware, potte en panne toegerus. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe in en die kombuise het elk 'n uitsig oor die kliptuine met seisoenale kruie.
Elke huis het 'n stoep wat om die huis strek. Die agterstoep het 'n ingeboude braai en 'n buitebraai-area is ook op die perseel beskikbaar.
Langkloof 1919 bied ook voetslaanroetes, swem en langafstand bergfietsry in die Waterberge.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Farm Langkloof, Rankins Pass, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Langkloof 1919 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Farm Langkloof, Rankins Pass, Modimolle, 0510, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang