- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 1 Orchard Lane, Hogback, 5721, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Laragh-on-Hogsback is hoog in die pragtige Amathola-berge geleë en herinner aan 'n vervloë era waar die lewe 'n stadige pas gevolg het en mens die skoonheid van die natuur ten volle kon geniet.
Verblyf is beskikbaar in 3 chalets waarvan elkeen 'n aparte ingang met 'n dek het. Dit is ontwerp om privaatheid en gemak te bied. Geniet die reuke en geluide van die talle bome soos geelhout-, boekenhout-, eike-, amberbome, Spaanse kastaiing-, magnolia- en silwerberkebome.
Voed jou siel by Laragh-on-Hogsback waar die natuur tydloos en eindeloos is. Ontspan op jou veranda, luister na die klanke van die omliggende woud, die getjilp van die voëltjies soggens en die getjirp van insekte in die aande. Geniet skouspelagtige sonsondergange oor die Hogsberge. Die naglug tydens volmaan is ook prentjiemooi. Sit en bewonder die Tor Doone in die verte voor jy op 'n uitstappie gaan na die watervalle wat soos silwer linte tussen die laaste paar sub-tropiese bergwoude in Suid-Afrika hang.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jenny Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 93
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 1 Orchard Lane, Hogback, 5721, Oos-Kaap
- Gaste dink Laragh-on-Hogsback het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Orchard Lane, Hogback, 5721, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang