Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laragh-on-Hogsback

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 75

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 75 resensies vir Laragh-on-Hogsback
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Leentje P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leentje P
Saam met vriende

Fantasties.

Heerlik gekuier, baie vriendelik en altyd behulpsaam, ons blyplek uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Cannot wait to go again.

The Laragh-on-Hogsback was lovely as were the owners. It has all the necessary facilities, and the verandah overlooks a beautiful garden. The town needs a bit of love here and there, but in general, the loveliest quaintest setting. The Eco-Shrine is only open on some days by prior arrangement. The public roads that way (R 67 or R 63) are in very good condition, but the last bit to town is slow driving. Do not try to take the shortcut through Seymore - it's not passable anymore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vera O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vera O
Saam met vriende

Great place to stay! Laragh-on-Hogsback will definitely see us again .

King size bed was a pleasant surprise. The hostess was informative and accommodating .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Renee S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renee S
Gesin met klein kinders

Fantastic.

We loved our stay at Laragh on Hogsback. The accommodation was absolutely beautiful and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duané V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Duané V

The best stay we ever had!

We had an absolutely wonderful time at Laragh-on-Hogsback. It's perfect for groups or families, as two of the units are conjoined with only a door that separates you. The units are absolutely stunning, luxurious, and fully equipped with everything you need. The photos don't do it justice! From heaters in the bathrooms to pots and pans, we didn't have to bring anything from home, which we really appreciated. There is plenty of space to go for walks in the garden, and it's conveniently located on the main road and near shops. Jenny is a fantastic host, and the communication was excellent. We would 100% recommend Laragh-on-Hogsback, and we will definitely be returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Thanks so much Duané - we are so pleased that we ticked all the boxes for you and your family to enjoy your stay in Hogsback!

We hope to see you on your next visit to Hogsback.

Laragh-on-Hogsback
Marie V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hogsback is darem maar 'n pragtige plek. Ek sal beslis terug wees.

Die plekkie is pragtig, netjies en skoon. Ek sou graag langer wou bly, daar is baie om te sien en te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S
Enkelreisiger

A very nice self-catering establishment.

Well-equipped. A nice, quiet place to stay. Hogsback is an interesting place to visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrinette M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrinette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het heerlik gebly en die akkommodasie het aan al ons verwagtinge voldoen.

Laragh-on-Hogsback is lieflike, selfsorgakkommodasie met alles wat 'n mens nodig het. Daar is 'n heerlike kaggel, elektriese komberse, ekstra komberse vir koue wintersaande. Die gasvrou, Jenny, was baie gasvry en tegemoetkomend. Die pragtige tuine op die perseel behoort 'n lushof in die somer te wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trudie H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Pragtige plek en mooi tuin. Gerieflik en goed toegerus. Aandag aan nodige detail. Vriendelik, skoon, rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spotlessly clean, with every amenity available.

Beautiful garden and we enjoyed the central location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank N
Gesin met tieners

Lovely place to stay.

The accommodation had everything that we needed and more. Really lovely place to stay - wish we had stayed longer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley M
Saam met vriende

Affordable 5-star comfort.

Jenny is one of the most organised accommodation hosts we've ever encountered anywhere in the country. She has literally thought of everything to make your stay as comfy as possible. The cottages are fabulous, the beds are amazing, and the gardens are lush and peaceful. We loved our stay at Laragh and can highly recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Hi Shirley

We are very pleased that you have had an enjoyable stay with us. Thanks for the wonderful feedback, it is most inspiring.

Kind regards
Jenny

Laragh-on-Hogsback
Lezell L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezell L
Saam met vriende

Beautiful and peaceful.

A very well thought out cosy, yet specious with all you need place to stay. Quiet, private and serene. Would definitely visit again and recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse, goed toegeruste kothuis.

Everything was so neat, clean and well thought out. I especially loved the his and hers electric blankets as well as the wood that was left for us to use inside. The cottage has more than enough space for 4 people and is situated close to the centre of town, surrounded by massive trees. Loved the owners' well-behaved dogs who came by to say hello.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Hi Angelique,
We appreciate you positive feedback on your stay with us, especially that the dogs, Coco and Monty, were well behaved.
Thank you for choosing to stay at Laragh-on-Hogsback.
Kind regards,
Jenny

Laragh-on-Hogsback
Butch D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Butch D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Genoeg ruimte om gemaklik te leef binne die eenheid en goed toegerus.

Selfs ruimte gehad om karavaan te laat vir die verblyf. Baie stil en rustige omgewing. Naby meeste gewilde besoekersplekke in omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henri V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henri V
Gesin met tieners

Vriendelike gasheer. Baie mooi kothuis.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

The accommodation was clean and neat. The unit was equipped with anything and everything. Very quiet and peaceful, perfect for destressing and to escape the rushed city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very relaxing.

The place is clean and private. Accommodation is clean and more than sufficient. Checking in was problem-free and easy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bev D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bev D
Gesin met tieners

What an amazing holiday.

The chalet was very well equipped. Jenny has thought of everything. Beautiful setting. Very warm and comfortable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mynhardt B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynhardt B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige en veilige omgewing.

Pragtige omgewing. Vriendelike ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Thanks for your great feedback and communication during your stay with us. We hope to see you when next you visit Hogsback.

Laragh-on-Hogsback
Monique C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique C
Saam met vriende

Absolutely awesome!

We had a lovely stay at Laragh. It was neat and clean. With comfortable beds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Sal definitief weer besoek, volgende keer net langer om die rustigheid te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B

Most amazing time.

It was one off my best travel experiences. Amazing nature and friendly people. Jenny is a very helpful and caring host. Thank you for one big tick off my bucket list.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lael B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lael B
Gesin met tieners

Comfortable, stylish and well equipped.

Fabulous accommodation. Beautiful garden, excellent kitchen, lovely deck with braai and a wood burning heater for cold nights. Perfect place to stay in Hogsback.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize K - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lize K

Lovely for large groups/families.

Well-equipped and lovely units, we loved the interleading doors between our units as we were a large family. Jenny was very welcoming and informative upon arrival. Beautiful gardens and view from the patio. However, the place was very dusty and not clean, upon arrival and no cleaning services during our three night stay. We did notify Jenny and she was most willing to remedy the problem immediately. I would also recommend upgrading curtains, as they look old and worn. I can recommend Laragh to anyone going to visit Hogsback and surrounds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cobus G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese verblyf. Sentraal geleë, heerlik rustig.

Ek kan werklik Laragh aanbeveel, ons eenheid was pragtig toegerus, en die atmosfeer was rustig en privaat. Jenny het baie moeite gedoen om te verseker dat alles in orde was. Ons was binne loopafstand van meeste besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike plekkie, naby baie besienswaardighede.

Eenhede is teen mekaar gebou, so bure kan steurend wees, maar verder is eenheid goed toegerus. Die gasvrou was baie deeglik - veral rondom Covid-regulasies en waterbeperkings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucy R - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucy R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid

Laragh-on-Hogsback was regtig 'n wonderlike ervaring. 'n Heerlike huisie met pragtige stoep en goed toegeruste kombuis. Die huis was ruim en baie privaat omring met 'n pragtige tuin. Die eienaar was baie vriendelik en het ons baie goeie voorstelle gegee van wat daar is om te doen in die omgewing. Hogsback se paaie is in 'n uiters swak toestand - net 'n waarskuwing vir mense met motors wat laag op die pad is. Solank mens stadig ry is dit nie 'n probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Thank you for choosing your stay at Laragh-on-Hogsback! We are pleased that you enjoyed your visit with us.

We welcome your feedback about the condition of the roads in Hogsback - your comments will be forwarded to the local authorities in the hope that they will be motivated to repair our roads.

In the meanwhile, our volunteer road maintenance team have done the ongoing temporary maintenance of the roads this week again.

We hope to see you on your next visit to Hogsback.

Kind regards
Jenny

Laragh-on-Hogsback
Heila V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V
Saam met vriende

Kan met vrymoedigheid dit aanbeveel. Heerlike verblyf en ligging.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monita B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en pragtige natuurskoon.

Dit was heerlik en die kaggel was die grootste bonus nog!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Thank you so much for your positive reinforcement - we have really strict COVID-19 protocols in place to ensure the safety of our guests.

We look forward to seeing you again on your next visit to Hogsback.

Kind regards,
Jenny

Laragh-on-Hogsback
Monique W - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verskriklik lekker!

Ons het 'n wonderlike ervaring by Laragh-on-Hogsback gehad. Die wooneenhede is pragtig, skoon, gerieflik en baie goed toegerus met enigiets wat mens sou nodig kry - van die kombuis tot in die badkamer. Die tuin is net so pragtig! Jenny en Norman is ongelooflik vriendelik en gasvry. Ons sal hulle weer besoek en beveel hulle vir enigiemand aan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Die plekkie is lekker stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theonie K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theonie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is nog mooier as op die foto's!

Ek kan Laragh-on-Hogsback beslis aanbeveel. Dit is skoon en netjies en uitstekend ingerig. Dit is 'n voëlparadys en ons kon op die stoep sit en loeries in die bome dophou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neil J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beeldskoon.

Ek gaan terug vir winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Thanks Neil, we are so happy you enjoyed your stay with us. We look forward to seeing you in winter, especially if it snows!
Kind regards
Jenny

Laragh-on-Hogsback
Wanda V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf, elke denkbare detail en als waarvoor mens kan vra.

Waarde vir geld. Meer luuks en volledig as wat ons verwag het. Puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Dear Wanda,

Thank you for your wonderful comments, we really do appreciate this. Coco, our ridgeback, also enjoyed your company! And, yes, we have had another really good rain - 38mm! We are so excited to see how our garden is coming back to life!

Hope to see you on your next visit to Hogsback!

Kind regards,
Jenny

Laragh-on-Hogsback
Rowan R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rowan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant place with awesome view.

Awesome place. We enjoyed it very much. Just what we needed for our special weekend away.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Thank you Rowan for your valuable feedback.
We hope to see you on your next visit to Hogsback - our automated gate is finally working😅

Laragh-on-Hogsback
O'brien V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
O'brien V
Saam met vriende

Asemrowend.

Baie netjies en skoon. Volledig toegerus. 'n Droombestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elna L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna L
Gesin met klein kinders

Baie mooi en netjies. Vervang asb die kussings op die beddens dis klip hard en g’n mens kan daarop slaap nie. Ons het stoelkussings gebruik.

Netjiese plek. Eienaar was haastig toe ons ingeklok het en nagelaat om die skoonmaakdiens aan ons te verduidelik. Geen skoonmaakdiens was dus beskikbaar vir ons nie. Kussings op beddens is so hard soos klippe. G’n mens kan daarop slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Dear Madeleine,

We understand that the standard pillows were perhaps firmer than what you normally prefer. However, the king size pillows on the bed offer a softer alternative, these were behind the standard pillows on the bed.

If you required your cottage to be serviced, you only needed to request this free service as offered in our information folder. We do value your feedback on the accommodation we offer and hope that you will communicate your specific needs on your next visit to Laragh-on-Hogsback.

Kind regards
Jenny

Laragh-on-Hogsback
Madeleine V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madeleine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf.

Wooneenhede baie gerieflik in mooi tuin area. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Baie lekker atmosfeer. Kan definitief Laragh on Hogsback aanbeveel vir verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduan T - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies.

Baie netjies en goed geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Hi Eduan,
We are glad that you enjoyed your stay with us, hope to see you back for a longer stay next time.
Kind regards,
Jenny

Laragh-on-Hogsback
Alison Z - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison Z

Laragh-on-Hogsback is excellent value.

My dad and I are on a road trip around South Africa. We stayed at Laragh-on-Hogsback for two nights. Jenny was a wonderful host, providing lots of detail about the area and interesting things to do. The cottage was very comfortable, with everything we needed, and more. It had a 'homely' feel, which was very welcome after a long drive to reach Hogsback. The garden is beautiful and tranquil, and it was quiet and serene while we were there. Laragh is excellent value for money, and I would highly recommend it to any type of traveller who may be exploring the Hogsback area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Hi Alison,
Thanks for your lovely feedback. We are glad that you enjoyed your stay with us. Hope you and your dad had a wonderful road trip together and enjoyed quality family time!
Kind regards,
Jenny

Laragh-on-Hogsback
Rizta F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rizta F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in Hogsback.

Ons het lekker gebly by Laragh. Pragtige eenheid met goeie geriewe. Pragtige bome in die omgewing met voëls. Naby aan alles in Hogsback se dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Dear Rizta,
Thank you so much for your lovely review. We are delighted that you enjoyed your visit.
Kind regards,
Jenny

Laragh-on-Hogsback
Jacques D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Ons het baie lekker gebly en ons plek was baie netjies en modern. Jenny het ons baie welkom laat voel en baie moeite gedoen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Thank you so much for your lovely review. We are delighted that you enjoyed your visit.

Laragh-on-Hogsback
Suzanne S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstaande verblyf, ons sal definitief weer Laragh besoek. Daar is op die fynste detail gelet, alles in baie goeie toestand.

Die verblyf in die cottage by Laragh was vir ons 'n hoogtepunt na 'n stresvolle tyd in ons lewe. Die plek is toegerus met alles wat nodig is en nog ekstras. Ons beplan reeds 'n volgende besoek en sal beslis in die winter 'n besoek aflê, aangesien die cottage ook vir die koue toegerus is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Thank you so much for taking the time to post a review. We look forward to seeing you back soon.

Laragh-on-Hogsback
Elaine V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine V
Saam met vriende

Pragtige wegbreek in die berge.

Die akkommodasie was baie netjies en alles wat voorsien was, is van baie goeie gehalte. Die plek was baie veilig maar vir ons as seniors net effens te ver om dorp toe te stap. Die ateljee sal ek aanraai vir 'n gesin met kinders, want die trappe was effens steil vir ouerige persone. Enigste negatiewe kommentaar is dat die eienaars ongelukkig nie die naweek daar was nie en toe ons probleme met die WiFi gehad het, moes ons telefonies met hulle kommunikeer. Ons sal egter vir seker van hulle gebruik maak as ons weer op Hogsback kom en hulle sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het my tyd baie geniet, net te kort.

Die plek is baie netjies en rustig, reg om weg te breek van die besige stad lewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Dear Johan
Thanks for your positive feedback.
Kind regards
Jenny

Laragh-on-Hogsback
Joelene M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelene M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en definitief waarde vir geld.

Sal definitief weer daar bly. Als soos op webwerf geadverteer is. Netjies. Die kaggel was net wat nodig was vir koue. Het nie eers warmkomberse gebruik nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Julie P
Gesin met tieners

Clean and well equipped. Not suitable for people that don't like noise. The noise travels between the chalets.

We found the noise a bit off putting. We had screaming kids in the chalet next to us. The chalet is beautiful and perfect. The owners went out of their way to ensure a well equipped chalet.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon en goed toegerus. Nie geskik vir mense wat nie van geraas hou nie. Die geraas dra tussen die chalets.

Ons het nie baie van die geraas gehou nie. Daar was kinders wat heeltyd geskree het in die chalet langs ons. Die chalet is pragtig en perfek. Die eienaars het uit hul pad gegaan om 'n goed toegeruste chalet te verseker.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Dear Julie
Thanks for taking the time to review us.
Children are very unpredictable and we hope your next visit will be without any noisy children.
Kind regards
Jenny

Laragh-on-Hogsback
Sanet S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Juweel van 'n plekkie in die mooie Hogsback.

Wonderlike fairy forest wêreld! Pragtige uitsig vanuit die Cozy Cottage in Herfstyd! The owners were wonderful and friendly hosts! The self-catering unit was very well equipped and had lots of extra's, e.g. hairdryer, blankets for the couch (TV), firewood for the fireplace, salt and pepper in the kitchen, coffee, tea, milk and rusks, chocolates on the pillows! Nice big fridge! We will definitely be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Dear Sanet,

Thank you so much for taking the time to post such a wonderful review. We are pleased that we delivered great hospitality and look forward to seeing you next time.

Kind regards,
Jenny

Laragh-on-Hogsback
Carien W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kothuis is pragtig.

Hogsback was 'n verassing. Mens moet maar mooi beplan, want op 'n Maandag en Dinsdag is alles toe. Wat die verblyf aanbetref, is dit baie goed en goed toegerus. Ons het heerlik daar gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Callie M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Callie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Home away from home!

Jenny en Norman se warm gasvryheid het ons eerste besoek aan Hogsback beslis 'n onvergeetlike oomblik gemaak. Indien ons nog 'n besoek sou kon inpas binne ons vinnig minderwordende oorblywende jare, sou ons nie verder soek as Laragh-on-Hogsback vir ons verblyf nie. Ons sal dan ook langer bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Dear Callie
We are so pleased that you enjoyed your stay with us.
We look forward to seeing you when you next visit Hogsback.
Kind regards
Jenny

Laragh-on-Hogsback
Barend S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barend S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fijn verblijf midden in de natuur.

Prima akkomodasie, maar de moontlijkheden te wandelen kan beinvloed word door de regens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R
Gesin met tieners

Baie baie geniet, dankie vir alles.

Skoon, netjies en ons was baie vriendelik ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David S

Baie gerieflik.

Goed toegerus, uitstekende diens, ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Thank you so much for taking the time to post such a wonderful review. We are pleased that we delivered great hospitality and we look forward to seeing you again.

Laragh-on-Hogsback
Wendy B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

A well run friendly home from home.

Beautifully furnished including electric blankets, bathroom, heater and fireplace. Lovely wooden verandah to relax on.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Thank you Wendy - enjoy your family holiday

Laragh-on-Hogsback
Debora N - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debora N
Saam met vriende

Fantastic stay.

Loved the accommodation and that it was so well situated and peaceful. Clean and with everything one would need.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Thank you - we look forward to seeing you again

Laragh-on-Hogsback
Lize R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize R
Gesin met tieners

Mooi plek.

Huisies is ruim skoon en baie netjies. In mooi area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename besoek!

Die plekkie was baie gerieflike skoon en netjies. Pluspunt was die kaggel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Thank you for your kind comments

Laragh-on-Hogsback
Clara W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clara W
Saam met vriende

Pragtigste verblyf in Hogsback.

Goed toegeruste huisies met pragtige meubels in 'n stil tuin onder groot ou bome. Baie vriendelike eienaars. Baie rustig, 'n mens kan maklik vir 'n week of langer daar bly om te rus of die asemrowende area te verken met al sy staproetetjies, watervalle en restaurante. Ons kan nie wag om terug te keer nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riana K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana K
Saam met vriende

Absoluut 'n paradys!

Pragtig in alle opsigte. Sou graag hier wil bly in winter. Thank you very much for your hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Thank you Riana. I will especially thank Eugene for taking care of you while we were away.

Laragh-on-Hogsback
Bridget C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely fabulous place, loved it!

We loved Laragh-on-Hogsback - fantastic accommodation, such attention to detail in every way possible, everything was perfect. Certainly would put it on the top of our list for self-catering places. Jenny and Norman are super people and deserve to do well. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Thanks Bridget - we hope to see you again when you next visit Hogsback.

Laragh-on-Hogsback
Marinda B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda B
Saam met vriende

Die akkommodasie is werklik uitstekend en die prys baie billik.

Ek beveel beslis aan dat mense hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Baie dankie, Marinda.

Laragh-on-Hogsback
Remko D - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Remko D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful new cottages in nice garden.

Everything you need was there. Very friendly owners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Thank you for your positive feedback - so glad you enjoyed your stay with us.

Laragh-on-Hogsback
Marnus S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S
Enkelreisiger

Uitstekend, kan nie vir beter vrae nie.

Pragtige, luukse verblyf in 'n baie mooi omgewing. Gasvrou het my hartlik ontvang en volledig ingelig oor al die werkinge in die akkommodasie. Alles denkbaar is beskikbaar in die wooneenheid. Sal dit met graagte aanbeveel vir enigiemand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette N - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette N
Saam met vriende

Rustige, pragtige omgewing met baie netjiese en skoon huisie.

Dit was heerlik om in hierdie rustige omgewing te bly. Die plantegroei is soos uit 'n storieboek en die verblyf is baie goed ingerig met alles wat mens sal nodig kry. Die vertrekke is ruim en skoon en baie gesellig ingerig. Die enigste ongemak was egter die stort oor die klein bad. Alles word nat en mens moet redelik skeef staan om nie die hele wêreld te bemors nie. Dit sal wonderlik wees as daar 'n aparte stort ingebou word of dalk net 'n stortdeur ingesit word in plaas van die plastiekgordyn. Verder was alles perfek. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Hi Lynette,
Thank you for your positive and constructive comments. We are aware that the shower over bath is no the best combination but are struggling to find a good solution. This is why there is a good mop for the water that splashes! The cottage is serviced daily when our housekeeper ensures the bathroom is properly cleaned.
Kind regards,
Jenny

Laragh-on-Hogsback
Rossouw K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rossouw K
Saam met vriende

Paradys!

Baie bekostigbaar en gerieflik met 'n gemaklike uitleg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegeruste akkommodasie!

Ons het heerlik gebly in 'n pragtige en netjiese huisie! Gasheer en gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam. Kan hierdie plek ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Baie dankie Esbe :)

Laragh-on-Hogsback
Ilze B - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze B
Gesin met klein kinders

Gesellig.

Baie lekker langnaweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Thanks so much Ilze. Hope to see you again :-D

Laragh-on-Hogsback
Dan V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dan V
Besigheidsreis

Eersteklas verblyf met goeie diens in pragtige omgewing.

Die eenheid is ruim met alles wat nodig is van goeie gehalte.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Baie Dankie Dan :)

Laragh-on-Hogsback
Fay V - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fay V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Keurige en pragtige verblyf!

Laragh-on-Hogsback is die mooiste kothuis waarin ek nog gebly het. Alles was netjies en keurig. Ons sal vir seker weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Dankie Fay - sien jou weer :)

Laragh-on-Hogsback
Frederik V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse nuwe eenhede in 'n veilige en rustige omgewing. Beslis waarde vir geld.

Laragh-on-Hogsback bied netjiese en luukse akkommodasie teen die bes bekostigbare prys. Die eenhede is beslis aan te beveel en ons is volgende keer terug by hulle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Laragh-on-Hogsback se terugvoer

Baie Dankie Frikkie :)

Laragh-on-Hogsback
Marietjie C - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf vir twee in warm huisie.

Baie vriendelike ontvangs. Verduideliking oor alle aspekte van huisie. Hout vir kaggel is beskikbaar gestel en alles was pragtig, skoon en netjies. Sal definitief weer daar oorbly indien ons weer Hogsback besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi teen 'n goeie prys.

Die eienaars was baie gasvry en vriendelik en ons het die tyd baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roberta S - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roberta S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I enjoyed it

I enjoyed the stay at Laragh-on-Hogsback very much. If I go back again to the area, I will stay here again.The place is amazing and affordable I really had a incredible experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters gerieflik!

Met een woord "keurig". Goed toegerus met toebehore van hoë gehalte en in werkende toestand. Ruim en gerieflik; uitstekend geleë. Ons het net 'n bietjie gesukkel om die plek met Garmin op te spoor, so maak seker dat jy voor jou reis uitvind presies waar dit geleë is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Orchard-laan 1, Hogback, 5721, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAonv8mPgVfSLtajijTwoiWXpN82y59rDJTlQq937qtrnh1LzuyC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 75 5 1 5 1 Orchard Lane Hogback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.589959450918 26.929742571303
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem