6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
3 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 352 Lark Close, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Lark Holiday Home is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat naby die strand in Swakopmund geleë is. Die huis bied gedeeltelike see-uitsigte en is naby restaurante en die middestad.
Dié huis het slaapplek vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, elk met 'n privaat badkamer. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het bad- of stortgeriewe.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die huis het ook 'n braai-area, TV en gratis WiFi.
Gaste kan visvang, valskermspring, kajak, perdry, vierwielmotorfietsry, voëlkyk en gholfspeel in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jauckie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 352 Lark Close, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Lark Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
352 Lark Close, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang