24 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - R510, Plaas Afguns, Ellisras, 0555, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Laughing Dove Boutique Hotel is 'n bekoorlike gastehuis wat gehalte-oornagverblyf in die skilderagtige dorpie Lephalale bied. Die dorp skuil op die oewer van die Mogolrivier in die Waterberg-streek, 'n betowerende landskap van grootliks onontdekte berguitsigte, diep klowe, antieke rotskuns, helder strome en golwende savanne, alles ryk aan inheemse plantelewe, voëllewe en wild – insluitend die Groot Vyf.
Die plaasstyl gastehuis bied verblyf in 'n keuse van 12 slaapkamers met elegante, vintage dekor. Elke en suite-slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige bosveld-toevlugsoord.
Gaste kan ontspan in die pragtige tuin wat 'n klein verskeidenheid voëllewe huisves. Die perseel het ook elektriese heinings, 'n sekuriteitswag, veilige parkeerplek en 24-uur-ontvangs.
Lephalale spog met 'n 18 putjie-gholfbaan, staproetes, d'Nyala-natuurreservaat, wildreservate, 4x4-roetes en Mokolodam, waar gaste kan visvang.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R510, Plaas Afguns, Ellisras, 0555, Limpopo
- Gaste dink Laughing Dove Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R510, Plaas Afguns, Ellisras, 0555, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang