Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Laughing Dove

B&B
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510, Plaas Afguns, Ellisras, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Laughing Dove is 'n bekoorlike gastehuis met gehalte-oornagverblyf in die prentjiemooi dorp Lephalale. Die dorp skuil aan die oewer van die Mogolrivier in die Waterbergstreek - 'n betowerende landskap met majestueuse berge, diep klowe, oeroue rotskuns, helder strome en golwende graslande met talle inheemse plantsoorte, voëls en wild soos die Groot 5.

Dié plaasstyl-gastehuis bied verblyf in 16 slaapkamers aan met elegante en antieke dekor. Elke en suite-slaapkamer het 'n dubbelbed en dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige bosveldwegbreek.

Gaste kan in die pragtige tuin met voëls ontspan. Die perseel het elektriese heinings, 'n sekuriteitswag, veilige parkeerplek en 24 uur-ontvangs.

Lephalale spog met 'n 18 putjie-gholfbaan, voetslaanroetes, d'Nyala Natuurreservaat, wildreservate, 4x4-roetes en die Mokolodam waar gaste kan visvang.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Nagportier
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Laughing Dove
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R510, Plaas Afguns, Ellisras, 0555, Limpopo
  • Gaste dink Laughing Dove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R510, Plaas Afguns, Ellisras, 0555, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5efa1076fed7df85411b7daf73eb59314b5b3a230a5511945acefe1f2a28e59aa2d3cac2e3205ffc607c1dae48f012bbaaa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 R510 Plaas Afguns 0555 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.836711 27.670351