+44
B&B in Wes-Rand

Lavender @ Oatlands

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Du Plessis Street, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Lavender @ Oatlands bied knus oornagverblyf in die bekoorlike dorpie Oatlands in Krugersdorp. Dit is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Gaste kan kies tussen 3 unieke kamers en 'n selfsorgkothuis, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers het elkeen gemaklike beddens, gehalte-duvets, kraakvars linne en privaat ingange. Ekstra geriewe, insluitend tee- en koffiemaakgeriewe, is in elke kamer beskikbaar. Buite is daar 'n privaat tuin wat ideaal is vir gaste wat wil ontspan. Die kothuis het 'n goed toegeruste kombuis.

Indien gaste die omgewing wil verken is die Wieg van die Mensdom slegs 10 km ver. Verskeie restaurante, 'n casino en winkelsentrums is ook na aan die verblyf. Veilige parkeerplek is beskikbaar.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Jd V
Saam met lewensmaat
4.8
Great stay! We only stayed for one night but it was great. The shower is amazing, there is a fan in the room and luckily it wasn't a ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Mark H
Saam met vriende
4.8
Lovely property and rooms with a friendly host. Lovely property and rooms. The host was very friendly and helpful, just a little bit ha...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Jacob Morton B
Saam met lewensmaat
4.6
Lekker, dankie. Net een nag, ja, dankie.
Mrt 2026
Sampie J
4.2
Gasvry. Was 'n baie aangename verblyf. Diens was goed en vriendelik.
Mei 2025
Hannes L
Saam met lewensmaat
2.8
Misleidende advertensie en nie waarde vir geld nie. Lavender se blad op die webtuiste dui aan dat daar WiFi beskikbaar is, maar dit was nie die geval ...
Sien meer
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Minnie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 2 Du Plessis Street, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
  • Gaste dink Lavender @ Oatlands het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Du Plessis Street, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c1a81aedd8757d9dd4e5353b435384d3b21c7524a8e7f738bd5e219a58216e87ef3d568a886efb491319dcbafb6c03d3676?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 2 Du Plessis Street Oatlands 1739 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.098246236376 27.739831653967

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang