+35
Selfsorg in Walmer

Lavender Garden Cottage and Lodge

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 19 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Lavender Garden Cottage and Lodge is op die eienaar se perseel in Walmer, 'n boomryke buurt in Gqeberha (Port Elizabeth).

Verblyf beskik oor 2 eenhede met slaapplek vir 6 gaste. Die eenhede is Lavender Garden Cottage en Lavender Garden Lodge. Lavender Garden Cottage het 1 slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank in die sitkamer. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, 'n TV, DStv en 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond.

Lavender Garden Lodge het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelslaapbank in die sitkamer. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, 'n kaggel, sitarea en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Die eenheid het ook 'n stoep en 'n privaat ingang. Albei eenhede het WiFi.

Daar is 'n swembad, braai-area en veilige parkeerplek op die perseel en troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Doendinge in die omgewing sluit wildritte, bergfietsroetes en swem in.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Michelle F
5.0
Peaceful, met our needs, well-equipped cottage. My parents and I had a great stay at the Lavender Garden Lodge. The beds were comfortab...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2026
Colleen B
Gesin met tieners
5.0
Peaceful, tidy and value for money. We were welcomed by the friendly host and hostess. We travelled with our pet; she had a play area o...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Marion K
Saam met lewensmaat
5.0
Would definitely return. Hosts were lovely folk, accommodation was comfortable. Felt safe. Perfect location. 5 minute drive from the ai...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Sheldon C
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing, beautiful value for money! We had a motor vehicle breakdown and were not able to make the check-in time. Our hostess waited u...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Jackie S
5.0
A perfect, quiet, convenient and very comfortable stay, thank you. Lavender Garden Cottage and Lodge provides quiet, relaxed, and comfo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ian Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 19 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
  • Gaste dink Lavender Garden Cottage and Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

19 Water Road, Walmer, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6e22c78e459e05a8c524cce5f28ddd0f7897b41b9ca3cb8f5a01bf7c7ea8e20d4e763fb5bae74a3aac283ee80acce1cac6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 19 Water Road Walmer 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.973697832869 25.592503965607

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang