+40

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 211 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Flip J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie lekker. Hoop om julle weer te sien. Ons het baie lekker gebly. Corrie en Elsa is ongelooflik gasvry en het ons bederf met hulle ontbyt en lekker gesels!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2026

Excellent value for money. Very accommodating and helpful when we had to change last minute bookings! Thank you for a lovely stay! We will definitely recommend to more people when travelling this way!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
1 nag
5.0
Mei 2026

Die kuier was fantasties. Skoon geriewe, vriendelike personeel. Ons was 'n groot groep van 25 tot 30 mense, insluitend 'n onder 16 rugbyspan. Ons het Vrydag tussen 5pm en 6pm aangeland en die kamers en blyplek was gereed. Ons het baie lekker ontspan in die groot lapa wat al die nodige geriewe het, insluitend 2 ingeboude braaiers, baie hout, genoeg plek vir almal om te ontspan en saam kuier. Glase, ys en ander klein benodigdhede was beskikbaar gemaak uit die kroeg. Die kamers was baie netjies met beddens wat lekker geslaap het. Die volgende oggend het ons 'n groot buffetontbyt gehad en ons kon lekker vroeg vertrek nadat almal goed uitgerus het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Beste slaapplek in Vryburg. Die vriendlikste mense en beste ontbyt daar. Sal altyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona D
1 nag
5.0
Apr 2026

Ons verblyf by Lavender Lodge - 'n hoogtepunt tydens ons naweek in Vryburg! Elsa & Corrie is sout van die aarde mense. Hulle was uiters gasvry en het baie moeite gedoen met ons as gaste. Die kamers was mooi ingerig en toegerus. Die ontbyt was 'n 11/10! Ons verblyf by Lavender Lodge was definitief een van die hoogtepunte tydens ons naweek in Vryburg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Lavender Lodge
Ai Fiona, ons kan net dankbaar wees vir gaste soos julle. Altyd 'n voorreg en plesier vir ons om gaste te ontvang.

Louw En Antonette E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

100% oornag tuiste. Kamer baie skoon en netjies. Ontbyt is vyf sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Wonderlike gasheer en vrou, fantastiese diens en sal beslis weer teruggaan. Die mees fantastiese gastehuis, baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Lavender Lodge
Dankie. Gaste soos julle is altyd welkom.

Elmien H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Veilige & pragtige blyplek met soveel gasvryheid. Pragtige, veilige en goed ingerigte plek. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om my dogter ook te akkommodeer nadat ons planne nr 99 verander het. Sy het gereël dat daar 'n ekstra bed ingedra word by ons kamer waaroor ek so dankbaar was (want die gesinskamers was vol bespreek). Die ontbyt was uit die boonste rakke! So smaakvol met meer as genoeg om te eet. Ons was regtig hoogs beïndruk en sal enige iemand aanbeveel om by Lavender Lodge te bly en niks verder te soek nie. Ons sal ook self beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elsa
Lavender Lodge
Elmien, baie dankie. Dit is 'n voorreg om gaste soos julle te ontvang.

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

The best B&B ever! The very best B&B I have ever stayed at! The room is very well appointed with everything you need: fan, ceiling fan, aircon and all the other things you would normally find. The hosts make your stay a wonderful experience. A true home away from home venue. And then there is the breakfast - oh wow, double wow! Eggs, bacon, sausage, fritters, pap and kaiings, and warm freshly baked bread. Truly exceptional!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Relaxed, clean and excellent service. We were welcomed by Elsa, who is very friendly. Check-in was effortless, and we had a great room. We were overnight guests.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 211

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 150
per nag, vir 2 mense
Bespreek

2 Molopo Road, Vryburg, Vryburg, 8600, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 32 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRkMTQyZDIzLTUzMTEtNGY1OS1iY2VjLTAzM2YwMjkzNWVhYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 211 5 1 5 2 Molopo Road Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.961 24.721388888889
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang